Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehouse @ Bentlys

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 67, Tweedestraat, Kloppersbos, Dinokeng Central, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stonehouse @ Bentlys is 'n toevlugsoord op 'n plaas in Dinokeng waar rustieke sjarme en moderne gemak ontmoet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en kan kyk hoe die kinders op die aangewese speelgrond speel.

Verblyf word in 2 eenhede langs mekaar gebied. Die Stonehouse chalet het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is 'n solderkamer met 1 dubbelbed en 1 dubbelslaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area strek verder na die sitarea met 'n sitkamerstel. Die stoep het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en daar is ook buitemeubels onder die boom.

Die Couples Hideaway-eenheid het 'n rustiek-geïnspireerde tema en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie unieke badkamer vertoon die natuurlike omgewing van die buitelewe by Bentlys. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Die verblyf is 7 km vanaf Dinokeng-natuurreservaat se Tsukulu-hek waar gaste die Groot 5 kan sien en dit strek oor 22 000 hektaar.

Gaste kan wildritte, voetslaanroetes, bootritte en restaurante geniet. Die verblyf is 9 minute vanaf Lion and Cheetah Sanctuary waar gaste wildritte kan geniet en interaksie met diere kan geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Stonehouse @ Bentlys
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bently Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Plaas 67, Tweedestraat, Kloppersbos, Dinokeng Central, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Stonehouse @ Bentlys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 67, Tweedestraat, Kloppersbos, Dinokeng Central, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeb5bc3089cfa8329449f94abfd22b93618a8a220d61965c15f287456e4de54e61e2ce4bc8b46eb87fda2382d53b37234b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Farm 67, 2nd Street, Kloppersbos Dinokeng Central 0001 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.491260672614 28.409775495529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang