Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StoneHouse Stables

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1003, Stone House Landgoed, 20 km vanaf Stanford, 6742, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

StoneHouse Stables is 'n selfsorgplaashuis wat op 'n rustige werkende melkplaas geleë is, sowat 20 km vanaf die dorpie Stanford. Die plaas is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Overbergstreek verken kan word.

Hierdie rustieke dog bekoorlike plaashuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers (2 enkelbeddens in elk) en 3 badkamers. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n stort en bad. Die ruim, goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook.

Die oopplan-leefarea het 'n ingeboude kaggel en lei na die omheinde boma en kaggel. Gaste is welkom om te gaan stap of te gaan swem of kanovaarte in die rivier op die plaas, of die winkel op die perseel te besoek om plaaslike suiwelprodukte te koop.

StoneHouse Stables is ook sowat 30 km vanaf Hermanus en Gaansbaai geleë, en 132 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir StoneHouse Stables
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plaas 1003, Stone House Landgoed, 20 km vanaf Stanford, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink StoneHouse Stables het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1003, Stone House Landgoed, 20 km vanaf Stanford, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfivst4W28y3sjYSUMaYMoBN1cL8vDvEuX4V4qYZogt56GlZsQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 Farm 1003 Stone House Estate 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.378974937893 19.624561101761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang