Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoneridge Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Terry-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Stoneridge Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leone Laura B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone Laura B

Asemrowend, fantasmagories.

Ek het my tydjie by Stoneridge Farm vreeslik baie geniet! Dit het gevoel ek is in 'n sprokieswêreld. Die plaas is werklik so mooi en groot. Die diere is mak en rustig. Die kamer waar ek gebly het was beter as wat die foto's kon wys. Elke oomblik was onvergeetlik en vet pret! Ek was eintlik hartseer gewees om te gaan. Sal vir seker weer hier kom bly!

Jessica V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly, stil en rustig.

Deidre P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P

Highly recommended if you're looking for a peaceful setting.

Loved it. Comfortable bed. The hostess was very friendly and welcoming.

Chantal B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B

Wonderful.

We loved our stay, host was very friendly and helpful.

Megan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

We enjoyed our stay tremendously. Everyone is very friendly.

This was an amazing peaceful place. Gorgeous scenery.

Stoneridge Farm se terugvoer

So glad you enjoyed your stay! Come again!

Stoneridge Farm
Hannes S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Beste plek uit die stad.

Beste verblyf buite die stad. Naby genoeg om te ry. Ver genoeg om stil te wees.

Marlene P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Skoon, modern en privaat. Perfekte ligging en basis vir Dr. Evil of as jy die bergfietsroetes by Cairnbrogie wil probeer.

Baie vriendelike, gasvrye ontvangs. Ons fietse was veilig en ons kon hulle elke dag was, dankie! Die akkommodasie was perfek vir ons 2. Definitief bietjie knap vir 3 sou ek sê, en die slaapbank se kwaliteit kan verbeter. Verder was dit perfek. So lekker om 'n skoonmaak elke dag te kry! Terloops, die beurtkragflitse werk nie sonder krag nie (dankie vir die generator).

Dewald W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald W

Net ver genoeg maar ook naby genoeg aan die dorp. Ideaal geleë vir alles.

Baie lekker en rustige atmosfeer.

Buks R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks R

Perfekte verblyf met asemrowende natuurskoon.

Pragtige verblyf. Als wat mens nodig het en meer. Die natuurskoon en plaasdiere is 'n bonus. 5/5 reg deur die bank. Sal Stoneridge Farm 100% aanbeveel.

Romi E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romi E

Perfek om oornag te bly!

Die gasheer het uit sy pad uitgegaan en kon nie meer behulpsaan gewees het nie.

Jannie F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F

Uitstekend.

Baie mooi en veilig sal beslis aanbeveel.

Mandene Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandene Z

As jy wil rus? Is dit net die regte plek vir jou!

Die plek is vreeslik mooi, die natuur rondom die plek is pragtig. Huisies is baie mooi en netjies met alles binne in wat jy nodig het. Eienaar is baie gaaf en toegeeflik as jy enige gunsies verwag. Enigste klein probleempie is die grondpad na die plek toe maar dit is natuurlik 'n plaas!

Lynette S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Dit was aangenaam en baie netjies Goeie ontvangs.

Die televisie Dstv het nie gewerk nie maar die eienaar het dit dadelik kom herstel met geen moeite nie. Dit was heerlik om op die plaas te kon loop en die donkie en perde te sien. Baie skoon en 'n plattelandse gevoel gekry.

Melissa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Baie lekker gekuier.

Ons het dit baie geniet. Veilig en baie netjies. Sal weer gaan.

Amoré R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoré R

'n Rustige plekkie in die natuur.

Wonderlike avontuur!

Helga S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

Farm stay.

Situated just outside Plett. Lovely farm stay.

Charmaine M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Michele is an awesome hostess, very helpful and friendly.

We always enjoy our stay at Stoneridge Farm and there are no specific times to be out of the room - once you leave for the day and come back the unit has been cleaned, dishes have been washed, the bed made up, the bathroom has been cleaned and fresh towels supplied. Friendly and helpful staff as well.

Caromien D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caromien D

Veilig en lekker ver van verkeer en geraas.

TV het nie gewerk nie. Verder was als okay.

Stoneridge Farm se terugvoer

I am so sorry about the TV not working. Due to loadshedding, we have had ongoing issues with our electronics. Had I been made aware by Caromien that there was a problem, I would have happily attended to the issue and swapped out the TV.
Best regards
Michele

Stoneridge Farm
Dean K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean K

Iets besonders!

Die beste van beide wêrelde: plaas en see!

Kgomotso K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso K

Beautiful location!

Great communication with host before arrival. The loft was so beautiful my boyfriend and I didn't want to leave. I absolutely love dogs and they were all so friendly.

Lo-ann B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-ann B

Rustige plaasver.

Ons het vir 'n maand lank op Stoneridge gebly waar ons Golden Retriever ook welkom was. Michelle is 'n ongelooflike goeie gasvrou en baie behulpsaam. Niks was ooit te veel moeite vir haar nie. Ek werk van die huis af en die WiFi het baie goed gewerk. Michelle het gesorg dat ons wasgoed gewas en gevou word, 'n diens wat ek baie waardeer het. Die eenheid was ruim, baie netjies en mooi gemeubileerd. Daar is die dierbaarste honde op die plaas, perde en in die aande was paddatjies se gekwaak heerlike musiek in ons ore.

Stoneridge Farm se terugvoer

Thank you so much for your lovely review Lo-ann. You were a wonderful guest!

Stoneridge Farm
Rianda M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda M

Absoluut fantasties gekuier.

Dit voel soos 5-ster.

Tanya L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya L

Comfortable and relaxed environment.

Michelle was friendly and the room was clean and atmosphere tranquil. WiFi was a bit of a problem but overall stay was lovely. I will return there again!

Clinton V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton V

Easy-going life on the farm.

Stoneridge Farm was everything we wanted. Michele was extremely helpful in assisting us. As we traveled with our 2 year old son, she made sure that a camping cot was available for us. She organized to clean our room earlier so that we can check-in early to put him down for a nap. She also ensured that we were comfortable with the dogs and horses that roam freely and our family loved that! The dogs are so friendly. And the horses even come close for a cuddle. Our son enjoyed his new friends so much! We chose a smaller ground floor room so that we could have access to a small enclosed yard for play with the ball. It had a table and braai drum outside, which was great for those serene evenings. Other than that, we walked and explored the rest of the farm - great for tiring out little bodies. Although slightly out of town, it was very quick getting to where we wanted to be. We regret not exploring the places around the farm immediately. We only found Ouland Royale with its great breakfasts on our last day! Ice Dream Land was also quite the treat.

Stephanie C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie C

Michele met us with a warm welcome. Our little suite was just perfect and my 2 nieces stayed with us and slept on the sleeper couch in the lounge and they loved walking around the farm in the morning and seeing the horses and baby Jesus and the donkey. A lovely spot to relax.

A lovely place far enough out of Plettenberg Bay Centre to relax but close enough to be able to enjoy the restaurants and shops.

Mark W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark W

The rain unfortunately did not help in giving a honest opinion of the place but it was quiet, safe and a lovely environment.

Our two night stay was pleasant but I have realised I need to book a bigger place nowadays due to having a teenage daughter. The weather also put a dampener on our stay. The sleeper couch was not great but my daughter did not complain too much.

Maria W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria W

Ons het as gesin rondgereis.

Dit was 'n heerlike kuiertjie gewees en die kinders het die honde en die perde baie geniet.

Christen V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christen V

Die plek, mense en omgewing was netjies en vriendelik en sal enigetyd aanbeveel.

Stoneridge Farm is netjies, die mense is vriendelik, die ervaring was vir seker een om te onthou. Vanaf die oomblik wat ons gearriveer het, het die eienaars alles moontlik gedoen om ons welkom te laat voel, om seker te maak ons verblyf is lekker en dat ons nie probleme het nie. Ons het verskriklik lekker gebly, die plek was daagliks skoongemaak en die werkers was vreeslik vriendelik gewees. Ek sal Stoneridge vir enigeiemand aanbeveel wat in Plett sal wil vakansie hou.

Shanique F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanique F

Absolute bliss! Our needs were seen too ,very very nice owners. Literally a WhatsApp away.

We were made comfortable. We enjoyed our stay. We had the best time. Clean, tidy and a lovely home.

Stoneridge Farm se terugvoer

Thank you Shanique.
You and your family were a pleasure to host.
You're welcome back at any time.
Regards,
Michele

Stoneridge Farm
Colin P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin P

One night stay - met our needs 100%.

See stars.

Anonieme gas - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stoneridge Plaas, B27, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91652ff0246be4dc9a10eea933c4c1b8c5d64cb59191ac3c427452a07ca9f42f01a0cd6b5179509be234d93fc2091fcde5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Stoneridge Farm, B27 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.08995284602 23.318712828706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang