Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoneridge Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Restful and quiet; a short easy drive to Plett centre; perfect for us! Tracy-Ann met us on arrival and helped us to our unit. She was at all times friendly, courteous and helpful. The well-appointed accommodation suited us just fine, and we enjoyed being able to walk out into the extensive grounds directly from the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone Laura B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Asemrowend, fantasmagories. Ek het my tydjie by Stoneridge Farm vreeslik baie geniet! Dit het gevoel ek is in 'n sprokieswêreld. Die plaas is werklik so mooi en groot. Die diere is mak en rustig. Die kamer waar ek gebly het was beter as wat die foto's kon wys. Elke oomblik was onvergeetlik en vet pret! Ek was eintlik hartseer gewees om te gaan. Sal vir seker weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Highly recommended if you're looking for a peaceful setting. Loved it. Comfortable bed. The hostess was very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Wonderful. We loved our stay, host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Megan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We enjoyed our stay tremendously. Everyone is very friendly. This was an amazing peaceful place. Gorgeous scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry-Ann
Stoneridge Farm
So glad you enjoyed your stay! Come again!

Hannes S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beste plek uit die stad. Beste verblyf buite die stad. Naby genoeg om te ry. Ver genoeg om stil te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Skoon, modern en privaat. Perfekte ligging en basis vir Dr. Evil of as jy die bergfietsroetes by Cairnbrogie wil probeer. Baie vriendelike, gasvrye ontvangs. Ons fietse was veilig en ons kon hulle elke dag was, dankie! Die akkommodasie was perfek vir ons 2. Definitief bietjie knap vir 3 sou ek sê, en die slaapbank se kwaliteit kan verbeter. Verder was dit perfek. So lekker om 'n skoonmaak elke dag te kry! Terloops, die beurtkragflitse werk nie sonder krag nie (dankie vir die generator).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Net ver genoeg maar ook naby genoeg aan die dorp. Ideaal geleë vir alles. Baie lekker en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Buks R
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Perfekte verblyf met asemrowende natuurskoon. Pragtige verblyf. Als wat mens nodig het en meer. Die natuurskoon en plaasdiere is 'n bonus. 5/5 reg deur die bank. Sal Stoneridge Farm 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Terry-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stoneridge Plaas, B27, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91652ff0246be4dc9a10eea933c4c1b8c5d64cb59191ac3c427452a07ca9f42f01a0cd6b5179509be234d93fc2091fcde5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Stoneridge Farm, B27 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.08995284602 23.318712828706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang