Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoneridge Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Annelize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, gerieflik en ontspannend. Michelle het ons vriendelik ontvang en aanbeveling vir aandete was "perfek". Goeie nagrus gehad, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aan te bevele. Vriendelike diens. Gemaklike netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khahliso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Clean rooms, very friendly staff. Had a lovely time, the place was just like the photos portrayed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlike naweek wegbreek. Ons het heerlik gebly en is baie vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy A
1 nag
4.6
Feb 2024

Lovely. Great service, greeted with a bucket of ice for my arrival on a hot day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Heerlike verblyf. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Baie skoon en netjiese verblyf. Elektriese kombers op die bed was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Guy D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

I would definitely go back. Great host, clean and comfortable accommodation ideal for travellers. Great view of inland scenery but zero of the dam surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Baie lekker oornag. The owner is very friendly and helpful. Only stayed one night, but found the room clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abee H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Mooi netjiese plek - aangename verblyf. Dit was 'n goeie oorslaap, maar 'n klein yskas dink ek is 'n moet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Uitsig vanaf die kamer was asemrowend. Het die oorslaap geniet en Michelle is 'n aangename persoon en hulpvaardig. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA315587af71954f86f56cf314f0e32c9067dd7f77989e971955764bd1eca5f3895341e9b21d88164adf801b59d64db6fb8223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 4 Kiewiet Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.600998874936 25.491886138916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang