Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoneridge Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stoneridge Gastehuis is op 'n koppie op die walle van die Gariepdam geleë met 'n uitsig oor die verlate vallei van die Bo-Karoo. Dit is sentraal geleë en die ideale oornagstop vir reisigers.

Daar is 4 Dubbelkamers wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, of 'n stort-oor-bad.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike plonspoel, tuin en sitarea.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Annelize V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gerieflik en ontspannend. Michelle het ons vriendelik ontvang en aanbeveling vir aandete was "perfek". Goeie nagrus gehad, rustige atmosfeer.
Mrt 2024
Tinus K
Saam met lewensmaat
5.0
Aan te bevele. Vriendelike diens. Gemaklike netjiese verblyf.
Jan 2024
Khahliso M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean rooms, very friendly staff. Had a lovely time, the place was just like the photos portrayed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Johan P
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike naweek wegbreek. Ons het heerlik gebly en is baie vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer hier bly.
Jun 2024
Tracy A
4.6
Lovely. Great service, greeted with a bucket of ice for my arrival on a hot day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Stoneridge Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA315587af71954f86f56cf314f0e32c9067dd7f77989e971955764bd1eca5f3895341e9b21d88164adf801b59d64db6fb8223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 4 Kiewiet Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.600998874936 25.491886138916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang