Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonewood Mountain Cabin

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Stonewood Mountain Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Petra L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra L

'n Heerlike kuier met kosbare herinneringe.

Ondanks die koue en mistroostige Bolandse winterweer het ons heerlik gebly en lekker warm geslaap. Ons het vuur gemaak, bordspeletjies gespeel en die omgewing se wynplase verken. Ons sal vir seker in die warmer maande wil terugkeer, want daardie lekker stoep en hangmat moet uitgetoets word! Die self-inklokreëling werk regtig goed en die kommunikasie vooraf was deurgaans uitstekend, asook al die wenke wat deurgegee word om jou verblyf t.o.v. die sonkragverbruik, warmwaterstelsel en die werking van die waaier in die kaggel se skoorsteen te vergemaklik. Die naweek was een vir die boeke!

Desiree L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree L

Fantasties!

Wat 'n wonderlike plek! Die uitsig, en al die kuier en gesels plekke so, dat mens heeltyd die uitsig kan sien. En die stort! Voel of mens buite staan. Magic. En die huis het alles wat mens nodig het, en nog meer. Ons het 4x4 voertuie gehad, so die pad en grond was nie vir ons erg nie. Dankie vir 'n rustige, goed vir die siel kuier.

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 van Korteilands-plaas, Mount Bain Privaat Natuurreservaat, Breederiviervallei, Bainskloof, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA850d7bfa7e7f9631af74689db55fba46648e4244df18c5bc0b6f902c8392338687c19961a30a9f1ee4f07603963b8839dc97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Portion 12 of Korteilands Farm Mount Bain Private Nature Reserve, Breede River Valley 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.525797773733 19.182737945742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang