Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stop-a-While

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Integralaan 55, Breaunanda, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stop-a-While is 'n vakansie-eenheid wat deel vorm van die eienaar se woning, maar het 'n aparte ingang om privaatheid te verseker. Dié verblyf is in 'n woonbuurt in Krugersdorp geleë en bied gaste 'n stil toevlugsoord.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 bababed en die badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, toilet en wasbak vasgemaak is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area strek verder na die leefarea wat ingerig is met 'n enkelslaapbank en stoele, asook 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is.

Die sitarea lei na die stoep waar gaste die besienswaardighede en klanke van die tuin kan geniet. Gaste het ook toegang tot die gedeelde swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Integralaan 55, Breaunanda, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Integralaan 55, Breaunanda, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03f3afadfe680db276a4660d7dd36b312d4fdb5a6203854c703d50c820a5d7cba39c4bad0a07e4ee4749faa06290abe10770?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 4) 55 Integra Avenue Breaunanda 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.118460691494 27.834525365641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang