Stop and Stay Otavi Rest Camp
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 47 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rolandstraat 237, Otavi, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stop and Stay Otavi Rest Camp bied selfsorg-en-kampeerplekke in Otavi en het maklike toegang tot hoofroetes.
Die gemaklike kamers het slaapplek vir 3 mense en het 2 enkelbeddens vir volwassenes en 'n bed vir 'n kind. Die vensters is met muskietnetwerk toegerus, en lugversorging kan gehuur word. Drie van die kamers het privaat badkamers met storte en toilette, en die ander kamers het ablusiegeriewe met storte en toilette.
Gaste het 'n keuse van kampeerplekke, waarvan een 'n privaat badkamer het. Die ander kampeerplekke het elektrisiteit en toegang tot water en deel die ablusiegeriewe wat storte en toilette het.
Al die gaste deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en kookarea. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste het toegang tot WiFi, en daar is ook 'n swembad wat gedurende winter verhit word.
Stop and Stay Otavi Rest Camp het 'n kiosk wat koeldrank, tuisgebak, hout en ietsie om te braai verkoop. Die perseel het ook 'n nagwag vir ekstra gemoedsrus.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Troosley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Rolandstraat 237, Otavi, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink Stop and Stay Otavi Rest Camp het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Otavi Otjozondjupa Namibië
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rolandstraat 237, Otavi, 0000, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang