Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stopplek @ 7 Damme

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lucyrine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Excellent. Our stay was pleasant and felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en gerieflike verblyf. Dankie Stefan! Ons het so lekker gebly by Stopplek@7Damme. Vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf. Ek sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sal beslis weer daar oornag. Ons is vriendelik ontvang en het ons verblyf geniet. Dis 'n lekker stil buurt. Veilige parkeering. Beveel Stopplek@7damme aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons het baie lekker gebly en die twee slaapkamers het presies aan ons behoeftes. Ons het baie lekker gebly en die twee slaapkamers het presies aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasties, gemaklik, veilig. Dit was nie net lekker nie, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die gasheer en gasvrou is absoluut professioneel en sal beslis die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie lekker en gerieflik. Baie lekker gebly. Naby aan alles. Goeie privaatheid. Toegang tot 7 Damme se staproetes. Onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. The host was very welcoming and professional. The place was tidy, the towels and bedding were clean, and the beds were very comfortable. They had toys for my baby and games for adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Besigheid oorslaap. Ons het lekker gebly. Baie rustig en veilig. Die eenheid is baie mooi en skoon gewees. Daar is wel een of twee goed wat effens ongerieflik is. Daar is geen plek om by 'n tafel te sit en eet nie. Ook geen stoel voor die spieëlkas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag
5.0
Aug 2024

Vriendelike diens, blyplek is skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en die twee slaapkamers het presies aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolaistraat 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA928645cc29645d4abef873d08d7aecadba389b5dd785b7b0e1928bb0ce833569e4e6828038c469ba81c7a45ab8f2d928e800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 Nicolai Street 40 Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.070991196381 26.211568929565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang