Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stopplek @ 7 Damme

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lerato M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. The host was very welcoming and professional. The place was tidy, the towels and bedding were clean, and the beds were very comfortable. They had toys for my baby and games for adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Besigheid oorslaap. Ons het lekker gebly. Baie rustig en veilig. Die eenheid is baie mooi en skoon gewees. Daar is wel een of twee goed wat effens ongerieflik is. Daar is geen plek om by 'n tafel te sit en eet nie. Ook geen stoel voor die spieëlkas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag
5.0
Aug 2024

Vriendelike diens, blyplek is skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en die twee slaapkamers het presies aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas M
1 nag
5.0
Jul 2024

Gemaklik, ruim, vriendelik. Die eenheid was silwerskoon en voldoende toegerus. Die bed was lekker gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillyn V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Heerlik, veilig, gerieflik. Was baie vriendelik en behulpsaam as ons enige iets nodig gehad het. Het alles vir ons verduidelik, en gesê ons kan net skree as ons enige iets kort. Baie veilige buurt asook baie naby aan Preller Shopping Centre. Goeie ligging en werk lekker vir twee ouers en kind. Soos 'n huisie weg van die huis af gevoel. Sal dit beslis aanbeveel en sal 100% weer daar gaan bly as ons weer besigheid in Bloemfontein het. Baie dankie, julle was

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Perfect. A lovely little stop along our journey. It was just exactly what was needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolaistraat 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA928645cc29645d4abef873d08d7aecadba389b5dd785b7b0e1928bb0ce833569e4e6828038c469ba81c7a45ab8f2d928e800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Nicolai Street 40 Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.070991196381 26.211568929565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang