Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Storkereden

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Francois L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Hierdie is 'n ideale kuierhuis vir vriende en puik waarde vir geld. Ons het 'n wegbreek langnaweek met ons volwasse kinders en vriende gehad. Die huis was ideaal aangesien elkeen sy eie kamer kon hê. Die huis is netjies en ideaal geleë met 'n pragtige uitsig oor die see. Die groot vreugde was om saans met oop deure te kon slaap en die branders te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Dit voel soos ons tweede huis. Sal Storkereden aanbeveel vir lekker kuiers. Dit is 'n heerlike kuierhuis, baie goed toegerus en wonderlike ligging. Ons en familie het verskriklik lekker gekuier en sal vir seker weer Pearly Beach besoek en by Storkereden oorbly. Die huis is lekker ruim. Eienaar is baie vriendelik en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Relaxation, spacious, well-equipped. Our crew of 10 people had an awesome weekend breakaway. The house is spacious with 5 rooms and 3 bathrooms. There is nothing I could not find in the well-equipped kitchen. An absolute gem and only 100m away from the beach with the most amazing view and sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

A wonderful home with enough room to rest, recharge and enjoy a great time. Lovely layout and little extras like the telescope made our stay special. Would highly recommend this home. Anna-Marie the property manager is fantastic. She went the extra mile to assist and make us feel welcome. Big thanks also to the caring and friendly owner. Definitely our favourite stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Slaap met die geluid van die branders. Ons het 'n heerlike tyd saam met ons kinders en kleindogter in hierdie woning gehad. Regtig 'n plesier gewees, branders is die laaste ding wat jy hoor, voordat jy aan die slaap raak. Storkereden was netjies, skoon en gerieflik met die mooiste uitsig op die strand, branders en oop see. Ons het tydens ontbyt walvisse vanaf die eetkamertafel gesien. Baie dankie, Anthony, dat julle hierdie huis beskikbaar stel om wonderlike memories te bou. Baie dankie, Anna-Marie, vir vriendelike diens. Sal graag weer hier tuis wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

A place where we felt at home and created memories. We really enjoyed every bit of our stay, so badly wished we could've stayed longer. Thank you for making it homely. It was beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

The ladies who assisted us were friendly and amazing. We will definitely be back. They were very accommodating and facilitated a great little getaway for me and my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie netjies, kwaliteit slaapgeriewe en genoeg badkamers. Sal weer gaan. Diens was baie goed van eienaar en LekkeSlaap. Ook bestuurder van eiendom baie aangenaam en bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

We had a lovely stay at Storkereden. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jess O
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Lovely house in a perfect location. Well-equipped and attractively furnished. We really enjoyed our stay. Due to the recent floods, the Wi-Fi was not working which meant that the TV could also not be used.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie van Breda-weg 3, Pearly Beach, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf44bb6c756c20a07d56baf955abb90768ca042c3a54ac0375c757650f6aea1a4bab3548692aebc1851d53ecade9ce3de6a67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10) 19 5 1 5 3 Charlie van Breda Road Pearly Beach 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664527816045 19.492545673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang