Storkereden
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charlie van Breda-weg 3, Pearly Beach, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Storkereden is Deens vir "ooievaarsnes" en bied selfsorgverblyf in 'n strandhuis in Pearly Beach. Die huis bied 'n see-uitsig en is net 100 m van die strand af.
Dié huis het slaapplek vir 10 en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers op die boonste verdieping het storte en baddens. Daar is ook 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en etenstafel met stoele. Die kombuis lei na nog 'n eetarea. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV. Daar is ook braaigeriewe, 'n vuurput buite, veilige parkeerplek en gratis WiFi. Die huis het ook 'n kelder/speletjieskamer met 'n KolKol-houtvuurwarmbad.
Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en doendinge sluit branderplankry, visvang, rotspoele, wandel op die strand, wynproe, haaihokduik, perdry en voetslaan in. Dis ook die ideale basis vanwaar die omliggende dorpies verken kan word. Van Julie tot Oktober kan walvisse van die huis af gewaar word. Dolfyne en swarttobies kom ook voor en geelstert, krap, mosselkrakers en steenbras kan van die strand of koppies af gevang word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Charlie van Breda-weg 3, Pearly Beach, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Storkereden het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charlie van Breda-weg 3, Pearly Beach, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang