Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Storm Petrel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Thelma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Wonderful and quiet. I needed to rest and that is exactly what I had. A peaceful and quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes F
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Peaceful and quiet. Enjoyed our stay. Beautiful view of harbour and ocean. Excellent location to explore the area. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne B
1 nag
4.2
Mrt 2024

A home away from home. Welcomed by Cheryl and felt at home straight away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Schenda V
Kort verblyf
3.0
Mrt 2024

Was andersins baie lekker. Daar is 'n voorwaarde aan my aanbeveling. Vind uit of die hond genoegsame plek sal hê om te kan speel/bietjie rondhardloop. I was there with my GSD and space I had to confine it to was minutely small with no grass to wee on.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Storm Petrel
We advertise for small pets, not big dogs as per the German Shepherd that was brought. We have an open field (green belt) adjoining our property where one can walk their pets. Thank you.

Erick D
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2022

Baie lekker gebly. Home away from home!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Storm Petrel
So pleased you enjoyed your stay. Our beautiful West Coast. We are only a phone call away.

Noleen K
Kort verblyf
4.6
Aug 2022

Baie lekker, cosy en gemaklike plekkie. Lekker ruim en gesellig. Ek vind met van die plekke dat die gasvrou/-heer nie hulle fone byderhand hou wanneer die gaste daar aankom nie en dis 'n groot frustrasie. Mens sit buite die hek en bel en bel, maar hulle antwoord nie. Dis ook nie veilig om so rond te hang buite in die straat nie. Julle moet dit asseblief 'n streng punt maak en stres dat die gasheer/-vrou hulle fone hê waar hulle kan antwoord. Enige iets kan fout gaan en dan het jy die gasheer dringend nodig. Ook toe ek uitklok kon ek haar weereens nie raakbel nie. Ek kan mos nie net uitry en die sleutel oor die heining gooi nie! Dit was hier die geval en ook by my vorige verblyf verlede September.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Die verblyf was baie rustig en lekker. Dankie. Die verblyf was net soos beskryf in die advertensie, en ons is baie tevrede met wat ons gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geneva V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2021

We had a great time. The view was beautiful and everything we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cheryl
Storm Petrel
Pleased you ejoyed your stay. Our beautiful St Helena Bay.

Melanie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2020

Dit was baie lekker en gerieflik. Die huis was lekker ruim. Braaigeriewe was goed. Dit is net ons kon nie die swem-afdeling langs die see kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benedict F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Gemaklik. Storm Petrel is 'n gemaklike plek naby alles, mooi uitsig, wil dit graag weer besoek maar in winter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deo Gloria-straat 8, Brittanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQtwNMgWRsk0l1yqDD4gbGDKCaca577fVSVOT9lYAA3G2DPifMD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 8 Deo Gloria Street Brittanica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.753954426912 18.013136386871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang