Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Storms River Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Corne F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Gemaklik en warm geslaap, rond gestap. Aangenaam. Baie lekker gebly. Mense is vriendelik en mens voel gou tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Storms River Guest Lodge
Hi Corne Dankie vir julle terugvoer. Ons is so bly dat julle tuis gevoel het en lekker gebly het. Ons kyk uit om julle weer te sien. Groete, Maria Palm

Neevesh M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It was a very pleasant stay. There seemed to be some confusion when I checked in, even though I received confirmation from the host when changes were made. All in all, it was still a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Storms River Guest Lodge
Thank you Neevesh for the feedback. I'm sorry about the confusion. I think it was just a matter of a very busy period. But I am glad to hear that you had a pleasant stay. Hope to see you again. Kind regards, Maria Palm

Tracy M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

A beautiful clean and so comfy. We were 4 adults and 1 of 10 years old, family weekend away, awesome stay, friendly staff and Bella and Yoco were the highlight of our trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ons gaan beslis weer kom oorbly. Baie tevrede. Uitstekende gasvrou. Baie kundig oor die omgewing - het uit haar pad gegaan om haar gaste op hul gemak te laat voel en van hulp te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Storms River Guest Lodge
Hi Amelia Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer te sien en is baie bly dat julle lekker gekuier het. Groete en 'n mooi dag. Pieter en Maria

Jill H
1 nag
5.0
Apr 2023

Comfortable, just what was needed for a stay over. Just what was needed to break the long drive from Cape Town to East London.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein & Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Vriendelike diens en lekker geëet. Ons het dit primêr as oornagfasiliteit benut om op ander plekke te kuier.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ruby P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker, aangename plek, wonderlike vriendelike mense, skoon, veiling en baie goeie geselskap. Baie lekker, aangename plek, wonerlike mense en baie hulpvaardige personeel. Definitief 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie skoon,netjies plek - Nora baie vriendelik en gasvry. Ons het ons 25ste huweliksherdenking gevier en is op vakansie deur die tuinroete. Sal definitief die webtuiste aanbeveel asook plekke wat hul aanbeveel gerus gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madaleen V
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Voldoen aan verwagtinge. Skoon, gerieflik, met mense wat omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joelene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie netjiese en skoon kamers. Ontbyt is fantasties! Lieflike plek. Vriendelike ontvangs. Die ontbyt is uitstekend aangesien jy kan kies van lys af. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R900
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gammasi-straat 28, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhYjliMDMwLTA4NGUtNGZmNy1hYjFkLWFiNmVhNTY4MzI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 1 mens 39 5 1 5 28 Gammasi Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.971323777403 23.8876993546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang