Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Storyhouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Melanie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

A nice getaway, very relaxing, kids enjoyed the pool. The host gave us a very warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patrick M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Perfect hosts, perfect accomodation layout, one of my best getaways. Definately going back Pool available, nice chill area next to pool if kids need to be monitored. Peaceful, relaxing and lots to do in the area for adults and kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Storyhouse
Thank you Patrick for your nice review. You've been wonderful guests! We are blessed to share our little Storyhouse, and this wonderful area with guests. Yes, please come again! Beste wense vir julle toekomsplanne. Antoinette en Charl

Deidre G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Storyhouse en Kommetjie het ons harte gesteel. Wat 'n heerlike vakansie! Storyhouse is pragtig, netjies en skoon. Dis perfek geleë in 'n rustige woonbuurt stap afstand van die see. Antoinette en Charl is baie gasvry en help graag waar hulle kan. Ons gaan ons oggendkoffie op die stoepie in die prentjiemooi tuin baie mis. Ons gaan vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Storyhouse
Baie dankie Deidre vir jou mooi woorde. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Kom gerus weer. Beste wense vir julle en die seuns vir 2019.

Fleur V
Kort verblyf
5.0
Nov 2017

Alles was net perfek. Uitstekende en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Storyhouse
Baie dankie Fleur, Dit was heerlik om jou te akkommodeer. Kom gerus weer!

Rene W
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Sep 2017

Nie aan my standaard voldoen nie. Baie goed ontvang en eienaars baie gasvry. Etes kan aanbeveel word. Ongelukking maak dit nie op vir diens nie. My kamer is nie gediens nie. Die bed is nie opgemaak nie en die handdoeke nie uitgehang om droog te word nie. Duidelik nie uitgevee of gestofsuig nie. Toegang na die kamer is onprakties met trappe, baie nou en steil. Sal nie werk vir mense met 'n probleem nie. Toegang tot die trappe is deur die kombuis en spens. Geen televisie in die kamer nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Antoinette
Storyhouse
Beste Rene, Baie dankie vir jou kommentaar. Ons is dankbaar dat jy positief voel oor ons etes en gasvryheid. Tog is ons effe onkant gevang deur die res van jou kommentaar rakende die trappe, spens, TV, handdoeke en netheid. Is ons regtig net 'n 2 uit 5, oftewel 40% werd? Toe jy met aankoms vra of jy eers die kamer kan beskou, was ons onder die indruk dat jy tevrede was omdat jy die kamer aanvaar het. Ekself het die dubbelbed opgemaak met 'n silwerskoon gestrykte duvetstel, en die en-suite badkamer, kroegyskas en tee- en koffie skinkbord was perfek deur onsself skoongemaak dus verstaan ons nie die 1 uit 5 gradering nie. Wat stofsuig aanbetref: My man en ek het voor jou aankoms self die kamer gestofsuig en die vloere met 'n welriekende middel gewas. Ons het dit ongelukkig nie na jou eerste nag se slaap herhaal nie en ek vra om verskoning daarvoor. Wat die trappe aanbetref: Daar is 'n foto op die web wat die trap aantoon, maar dit is op ons agenda om die trap minder steil te maak. Ongelukkig kan ons niks aan die wydte van die trap doen nie, maar dankie vir jou kommentaar want dit kan ander gaste help met hul keuse. Wat die "spens" aanbetref: Ons handhaaf 'n gesellige oopplan beleid waar gaste kan sien hoe ons kosmaak, en die Franse ooprak gedeelte wek gewoonlik positiewe kommentaar. Wat die TV aanbetref: Ons adverteer geen TV nie om te pas by ons rustige see-atmosfeer. Die meeste gaste gebruik egter ons gratis WiFi vir media-vermaak. Om jou privaatheid te respekteer, het ek twee stelle handdoeke in jou kamer gelaat vir die moontlik 2 aande wat jy sou oorbly. Wat die bed se opmaak aanbetref, is die verwarring dalk toe te skryf aan die feit dat jy getwyfel het of jy die tweede aand gaan oorbly. Nietemin, gewoonlik vra ons of gaste kamerdiens wil hê, wat ek ongelukkig hierdie keer nagelaat het - jammer daaroor.

Tarron K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2016

Fantastiese vakansie-ervaring. Charl en Antoinette het goeie werk gedien met die juweel "Storyhouse", ons het 'n wonderlike tyd gehad in die "Gysbertus" woonstel. Dit was baie netjies an skoon met pragtige uitsigte vanuit die groot houtraam-vensters oor Chapman's Peak, en die ligte van Houtbaai in de aand is net asemrowend. Dit is naby die strand en regtig 'n baie vriendelike buurt. Maar dit was al ie klein dingetjies wat Charl en Antoinette gedoen het wat die vakansie/ervaring as die "complete package" laat uitstaan het (verdien elke ster). Onnodig om te sê: ons het verlief geraak op "Storyhouse" en Kommetjie. Nog 'n groot danke, en ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Storyhouse
Baie dankie Tarron en Paul vir julle wonderlike oorsig. Dit beteken so baie vir ons! Ons probeer ons bes om met Storyhouse 'n onvergeetlike ervaring vir ons gaste te help skep, veral in hierdie pragtige natuur. Julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer!

Riana B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2015

Onverbeterlik. Goeie ligging en wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Storyhouse
Dankie Riana! Heerlik om gaste soos julle te ontvang. Kom gerus weer!

Fredrika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2015

Rustig. Ek en my eggenoot het 'n wonderlike tyd deurgebring by Storyhouse. Ons het 'n wonderlike verwelkoming gehad deur Charl en Antoinette. Sjokolade op ons kussing as 'n verwelkoming. Aarbeie, jogurt en sap in die yskas toe ons daar aankom. Ons het op die strand gaan loop en alhoewel daar honde op die strand was, was hulle almal so vriendelik dat ek nie eers hoef bang te gewees het nie, (toe ek jonger was, is ek deur 'n hond aangeval). Ons het ons eie kombuis gehad en 'n aparte ingang en dit was wonderlik. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Storyhouse
Beste Ricka en David, Baie dankie vir die terugvoer! Kom gerus weer en bring jul kinders saam!

Wally A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2015

Baie aangenaam en vriendelike mense! Antoinette en Charl is werklik sout van die aarde mense en ons sal weer by hul inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorryn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2015

Vir die somermaande is dit perfek. Daar is 'n lieflike braai buite met 'n groot stoep waar die kinders kan speel. In die winter mag dit dalk beknop raak met kinders. Die eienaars is baie gaaf en behulpsaam. Die area is baie veilig. Dis stapafstand van die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 583
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 583
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumlaan 88, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcee40100e96f439e98b4462b2ae96dcf914206f68cc495b44c5fafa55e028a00311e43b5279506b832f76242b920f4dd2800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 583 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 88 Arum Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.138798979553 18.33093682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang