Storyhouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie M - Des 2021
Algehele gradering
A nice getaway, very relaxing, kids enjoyed the pool.
Patrick M - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect hosts, perfect accomodation layout, one of my best getaways. Definately going back
Storyhouse se terugvoer
Thank you Patrick for your nice review. You've been wonderful guests! We are blessed to share our little Storyhouse, and this wonderful area with guests.
Yes, please come again!
Beste wense vir julle toekomsplanne.
Antoinette en Charl
Deidre G - Jan 2019
Algehele gradering
Storyhouse en Kommetjie het ons harte gesteel.
Storyhouse se terugvoer
Baie dankie Deidre vir jou mooi woorde. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Kom gerus weer. Beste wense vir julle en die seuns vir 2019.
Fleur V - Nov 2017
Algehele gradering
Alles was net perfek.
Storyhouse se terugvoer
Baie dankie Fleur, Dit was heerlik om jou te akkommodeer. Kom gerus weer!
Rene W - Sep 2017
Algehele gradering
Nie aan my standaard voldoen nie.
Lees meerStoryhouse se terugvoer
Beste Rene,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ons is dankbaar dat jy positief voel oor ons etes en gasvryheid. Tog is ons effe onkant gevang deur die res van jou kommentaar rakende die trappe, spens, TV, handdoeke en netheid. Is ons regtig net 'n 2 uit 5, oftewel 40% werd?
Toe jy met aankoms vra of jy eers die kamer kan beskou, was ons onder die indruk dat jy tevrede was omdat jy die kamer aanvaar het. Ekself het die dubbelbed opgemaak met 'n silwerskoon gestrykte duvetstel, en die en-suite badkamer, kroegyskas en tee- en koffie skinkbord was perfek deur onsself skoongemaak dus verstaan ons nie die 1 uit 5 gradering nie.
Wat stofsuig aanbetref: My man en ek het voor jou aankoms self die kamer gestofsuig en die vloere met 'n welriekende middel gewas. Ons het dit ongelukkig nie na jou eerste nag se slaap herhaal nie en ek vra om verskoning daarvoor.
Wat die trappe aanbetref: Daar is 'n foto op die web wat die trap aantoon, maar dit is op ons agenda om die trap minder steil te maak. Ongelukkig kan ons niks aan die wydte van die trap doen nie, maar dankie vir jou kommentaar want dit kan ander gaste help met hul keuse.
Wat die "spens" aanbetref: Ons handhaaf 'n gesellige oopplan beleid waar gaste kan sien hoe ons kosmaak, en die Franse ooprak gedeelte wek gewoonlik positiewe kommentaar.
Wat die TV aanbetref: Ons adverteer geen TV nie om te pas by ons rustige see-atmosfeer. Die meeste gaste gebruik egter ons gratis WiFi vir media-vermaak.
Om jou privaatheid te respekteer, het ek twee stelle handdoeke in jou kamer gelaat vir die moontlik 2 aande wat jy sou oorbly. Wat die bed se opmaak aanbetref, is die verwarring dalk toe te skryf aan die feit dat jy getwyfel het of jy die tweede aand gaan oorbly. Nietemin, gewoonlik vra ons of gaste kamerdiens wil hê, wat ek ongelukkig hierdie keer nagelaat het - jammer daaroor.
Tarron K - Des 2016
Algehele gradering
Fantastic holiday experience.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese vakansie-ervaring.
Charl en Antoinette het goeie werk gedien met die juweel "Storyhouse", ons het 'n wonderlike tyd gehad in die "Gysbertus" woonstel. Dit was baie netjies an skoon met pragtige uitsigte vanuit die groot houtraam-vensters oor Chapman's Peak, en die ligte van Houtbaai in de aand is net asemrowend. Dit is naby die strand en regtig 'n baie vriendelike buurt. Maar dit was al ie klein dingetjies wat Charl en Antoinette gedoen het wat die vakansie/ervaring as die "complete package" laat uitstaan het (verdien elke ster). Onnodig om te sê: ons het verlief geraak op "Storyhouse" en Kommetjie. Nog 'n groot danke, en ons sal weer kom kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Storyhouse se terugvoer
Baie dankie Tarron en Paul vir julle wonderlike oorsig. Dit beteken so baie vir ons! Ons probeer ons bes om met Storyhouse 'n onvergeetlike ervaring vir ons gaste te help skep, veral in hierdie pragtige natuur. Julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer!
Riana B - Des 2015
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Storyhouse se terugvoer
Dankie Riana! Heerlik om gaste soos julle te ontvang. Kom gerus weer!
Fredrika K - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerStoryhouse se terugvoer
Beste Ricka en David,
Baie dankie vir die terugvoer! Kom gerus weer en bring jul kinders saam!
Wally A - Feb 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike mense!
Dorryn D - Mei 2015
Algehele gradering
Vir die somermaande is dit perfek. Daar is 'n lieflike braai buite met 'n groot stoep waar die kinders kan speel. In die winter mag dit dalk beknop raak met kinders.
Yolande L - Des 2014
Algehele gradering
Dit was rustige, beleefde mense, gaan die ekstra myl. Fantastiese plek!
Carol V - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek met gasvrye mense.
Ansel A - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik bederf, gasvryheid ongelooflik, tuis asof ons by ou vriende gekuier het!
Jaco B - Mrt 2014
Algehele gradering
Gerieflik!
Elmine B - Apr 2014
Algehele gradering
Great and relaxing!
Maureen J - Nov 2014
Algehele gradering
The lovely friendly owners of spotless accommodation made us more than welcome.
Lees meerStoryhouse se terugvoer
Maureen was a very interesting and creative guest. I offered them the unit on the ground floor but she preferred the bedroom on the first floor. Luckily there are strong rails attached to the wall. Regarding the breakfast: she asked for a wheat-free breakfast and her husband having our usual combination of English and Continental, but at R55,00 could we really ask less?
Reinold B - Jan 2014
Algehele gradering
Owners were very pleasant and helpful
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arumlaan 88, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang