Storyhouse
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 7 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arumlaan 88, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 900R1 583 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Storyhouse, geleë in Kommetjie, is stapafstand van Long Beach af. Die pragtige Kommetjie is sowat 40 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en gerieflik geleë vir diegene wat die Kaapse Skiereiland en sy omgewing wil verken, asook wynstreke soos Tokai, Stellenbosch, Franschhoek, Wellington, en die Paarl.
Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer met 'n stapelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad en toilet. Die tweede eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Elke eenheid se kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasplate, ketel asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area, 'n gemeenskaplike swembad, 'n sonkragstelsel in vir beurtkrag, en die strand naby.
Kommetjie het 'n deli waar gaste elke dag vars brood kan koop, 'n paar restaurante, 'n skeepshouerwinkel met vars groente en vrugte, en 'n vulstasie met 'n winkel. Twee winkelsentrums is ook sowat 7 km ver. Die lang sandstrand is ideaal vir swem, stap, draf, branderplankry, vlieërbranderry, ens. Voëlkyk en swem is op die perseel beskikbaar. Doendinge soos perdry, wynproe, fietsry, bergfietsry en tennis is in die omgewing beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Arumlaan 88, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Storyhouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arumlaan 88, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang