Strand 302
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 36, Kaapstad se sakekern, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Strand 302 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of toeriste wat die Moederstad wil verken, aangesien dit binne loopafstand van baie geriewe geleë is.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie woonstel is langs 'n gimnasium, winkels en restaurante. Hierdie woonstel bied maklike toegang tot verskeie stadsbesienswaardighede, insluitend museums, die CTICC, kunsgalerye, en meer. Die bekende V&A Waterfront is net 3 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Strandstraat 36, Kaapstad se sakekern, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 36, Kaapstad se sakekern, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang