Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blakes Terrace 903

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 148

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Blakes Terrace 903
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theo B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Theo.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Blakes Terrace 903
Rene O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene O

Amazing place.

This is the best place I have stayed in the Strand over 35 years. Very comfortably appointed with such attention to the finest detail to make one feel at home. Has everything one needs for a stress free stay. Very peaceful and quiet block, all one hears is the sea - so calming and relaxing. Meticulously clean all round. Excellent security. Hosts very welcoming and helpful. Will definitely be my first choice when I come again. A big thank you to Pieter and Helene for an amazing stay.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Thank you Rene.
We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you soon again.
Pieter

Blakes Terrace 903
Tian E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian E

Beste vakansie by vêr!

Die waarde vir die geld wat ons spandeer het was hierdie die beste plek om te wees, naby aan alles, prettig om daar te wees, WiFi, inverter vir load shedding, geen bykostes nie, vriendelike diens en die mense rondom pla glad nie so vir stilte en laatslaap-opsies is hierdie plek 'n absolute moet! Ek beveel hierdie plek vir almal na ons puik diens hier! Baie dankie Pieter, ons sien julle 100% weer!

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Tian.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Pieter

Blakes Terrace 903
Eddeline W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddeline W

Wonderlik.

Het al by verskeie plekke geboek, maar die plek oortref almal.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Baie dankie Eddeline. Ons hoop om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter

Blakes Terrace 903
Gerhard S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Onvergeetlik lekker rustige uitsig, verblyf is bogemiddeld en eienaar professioneel en deeglik.

'n Plek wat jy jou huis kan noem. Toegerus beter as jou eie huis. Puik beddens en beddegoed. Die feit dat jy TV en WiFi kan geniet deur beurtkrag maak alles die moeite werd. Die see- en berguitsig is wêreldklas. Ons sal moeilik weer in enige ander vakansieplek kan regkom.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Gerhard.
Ek is bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter

Blakes Terrace 903
Aj R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj R

Blyplek by die see voer jou sommer mee.

Persoonlike ontvangs en verwelkom met bederfies. Sentraal geleë om te reis na Weskus, Roberson en Suidste punt van Afrika.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie.
Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer te ontvang.
Pieter

Blakes Terrace 903
Cheryl K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl K

Home away from home.

Pieter made sure that we had everything we needed and more. We really enjoyed our brief stay there, just wished it could have been longer.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Thank you Cheryl.
We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you soon again.
Pieter

Blakes Terrace 903
L P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
L P

Netjiese lekker verblyf. Baie dankie.

Sien sterre.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Baie dankie Linda.

Blakes Terrace 903
Mabel R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabel R

Wonderlike uitsig, baie netjies en veilig.

Wonderlike diens, met sjokolade, besluit, melk en water met aankoms. Alles wat ons nodig gehad het was daar en nog meer. Die see-uitsig was amazing. Sal dit definitief aanbeveel.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Mabel.
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.

Blakes Terrace 903
Michelle C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Mooiste uitsig. "Fully-kitted" huis met 'n hoofslaapkamer wat 'n pragtige see-uitsig het.

Alles wat jy nodig het is in die woonstel. Jy het 'n pragtige uitsig oor die see. Eienaars is baie vriendelik en bedagsaam. Baie veilige woonstelblok met swembad en braai-area.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Michelle.
Ons hoop om kulle gou weer te sien.

Blakes Terrace 903
Marina P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Stunning stunning stunning!

Sal enige tyd weer van die webtuiste gebruik maak en beveel dit aan vir almal.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Marina.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Pieter

Blakes Terrace 903
Joyce K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce K

Very pleasant hostess; every convenience supplied in apartment; great security; situation convenient for local relaxation and visiting inland.

I would recommend Strand Beach Front for a relaxing comfortable get away.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Thank you Joyce.
We hope to see you soon again.
Pieter

Blakes Terrace 903
Nadine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Vreeslik lekker, definitief hoogs aanbeveel!

Gemaklike verblyf, goed geleë, pragtige uitsig!

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Nadine.
Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer te sien.
Pieter

Blakes Terrace 903
Elmarie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Lekkerste vakansie!

Met ons aankoms het Pieter en sy vrou ons vriendelik verwelkom. Groot was ons verbasing met die bederf van melk en water in die yskas, beskuit, cappuccinos en sjokolades op die beddens. Buiten die bederf is dit voorwaar 'n baie skoon, goed toegeruste woonstel. 'n Plek waarna ek enige tyd weer sal wil teruggaan. Ek beveel dit 100% aan vir toekomstige vakansiegangers.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Baie dankie Elmarie
Ons sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.
Pieter

Blakes Terrace 903
Maritsa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa V

6 dae kuier by die see.

Skoon, netjiese plek wat uitkyk oor die see met lekker bederfies wat vir ons gewag het met ons aankoms.

Mervyn S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn S

5 star all the way!

Pieter en sy vrou het aan als gedink met die toerus van die woonstel insluitend bordspeletjies en 'n verkyker! Maar wat ons meestal beïndruk het was dat hulle uit hulle pad gegaan het om ons tuis te laat voel - vars melk in die yskas, beskuit en sjokolade om ons te verwelkom. Hulle het ons self kom ontmoet en alles verduidelik. Ons sal nooit, nooit op 'n ander plek in daardie geweste bly nie. Ek beveel hierdie pragwoning sonder huiwering aan.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Baie dankie Mervyn.

Ons sien daarna uit om julle gou weer te kan ontvang.

Pieter

Blakes Terrace 903
Christo S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Pragtige woonstel met alles wat nodig is daarin.

Dit is 'n pragtige woonstel gelee in stiller deel van die Strand met 'n pragtige uitsig. Alles wat nodig is is beskikbaar in die eenheid. Ons het werklik niks kortgekom nie. Die sekuriteit is baie goed.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Sandra.

Blakes Terrace 903
Stefan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Baie netjies woonstel wat baie goed toegerus is en baie veilig is, met die mooiste see uitsig!

Die eenheid is baie goed toegerus en baie gerieflik, daar is 'n ongelooflike mooi see-uitsig en is baie veilig. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Stefan.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te ontvang.

Blakes Terrace 903
Neels R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Uitstekende verblyf, pragtige uitsig.

Baie goed toegeruste woonstel, ruim genoeg, baie netjies en skoon, pragtige uitsig, en vriendelike diens. Ons was saam met ons 2 studente kinders vir 'n lang naweek tuis. Sal dit met die grootste gemak vir enige een aanbeveel.

L P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L P

Baie lekker woonstel. Beveel dit beslis aan!

Sien sterre.

Simone B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Paradys, jy voel of jy eintlik in 'n hotel is.

Ons is ontvang deur die eienaars wat ons verras het met beskuit, melk en water. Maar die woonstel het net mooi alles. Dit is sentraal geleë en jy het niks meer nodig nie. Veilige parkering en uitstaande gehaltesekuriteit. Sal die woonstel aanbeveel en vir die prys is dit nog 'n groter plus punt. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Simone.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te ontvang.

Blakes Terrace 903
Mariaana S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaana S

Uitsig pragtig, verwelkoming puik.

Helene en Pieter het ons in hul huis baie welkom laat voel.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Mariaan.
Ons hoop om julle spoedig weer te ontvang. Ek hoop daar was darem tyd vir boeke merk.
Pieter

Blakes Terrace 903
Tracy C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy C

Home from home - Beautiful apartment with sea views.

What a wonderful stay we had! Pieter and his wife have a beautiful 3 bed apartment across the road from The Strand beach. They were incredible hosts and made us feel so welcome during our stay. Nothing was too much trouble. The apartment is beautifully decorated and as a family of six adults it had everything we needed for our stay. There is a small communal pool in the complex and the complex is very secure, so we felt safe at all times. My only issue is that the double and twin room could do with air conditioning as they got really warm and at times were unpleasant to sleep in, even with the fans provided (I believe it is something that is being looked into). DStv/Freeview was available during our stay and we had use of an underground parking facility which again is very secure. Local supermarkets and bottle stores nearby with some lovely restaurants and Gordon's Bay a short drive away. Somerset Mall only 10 minute drive where there is plenty to do in the way of retail shopping, eating or taking in a movie. Easy access to the Motorway and about 1/2 hour from the airport (Cape Town opposite direction but so easy to get to CBD, Table Mountain and V&A waterfront). I promise you if you decide to stay here you will have an awesome time, with awesome sunsets, beautiful sea views and the tranquillity in the evening of listening to the waves and watching the fisherman hoping for a bite on their fishing rods. Even though it is on a main road the traffic noise is minimal and quiet in the evening.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Thank you Tracy!

Blakes Terrace 903
Tinus K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus K

Uitstekend.

Die beste plek en uitsig waar ek nog ooit gebly het by die see.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Dankie Tinus, jou terugvoer word waardeer. Alles van die beste vir julle.

Blakes Terrace 903
Des L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des L

Lovely apartment. Really well furnished and very comfortable. Great balcony for sundowners!

Pieter was very helpful. Apartment was spotless. Very modern furniture and very comfortable. Great location.

Blakes Terrace 903 se terugvoer

Thanks Des.
I am glad that you enjoyed your stay.
Pieter

Blakes Terrace 903
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 45, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12bc79b42c95789134ed09c0f478a3adda488833fbf4b160326fed2b46108fce046158756089ddaffc6cbd5e05767bfd1ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 45 Beach Road 903 Blakes Terrace 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.122060345466 18.831195037434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang