Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blakes Terrace 903

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Theo B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Dankie Theo. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Rene O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Amazing place. This is the best place I have stayed in the Strand over 35 years. Very comfortably appointed with such attention to the finest detail to make one feel at home. Has everything one needs for a stress free stay. Very peaceful and quiet block, all one hears is the sea - so calming and relaxing. Meticulously clean all round. Excellent security. Hosts very welcoming and helpful. Will definitely be my first choice when I come again. A big thank you to Pieter and Helene for an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Thank you Rene. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you soon again. Pieter

Tian E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste vakansie by vêr! Die waarde vir die geld wat ons spandeer het was hierdie die beste plek om te wees, naby aan alles, prettig om daar te wees, WiFi, inverter vir load shedding, geen bykostes nie, vriendelike diens en die mense rondom pla glad nie so vir stilte en laatslaap-opsies is hierdie plek 'n absolute moet! Ek beveel hierdie plek vir almal na ons puik diens hier! Baie dankie Pieter, ons sien julle 100% weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Dankie Tian. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Pieter

Eddeline W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlik. Het al by verskeie plekke geboek, maar die plek oortref almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Baie dankie Eddeline. Ons hoop om julle sommer gou weer as gaste te ontvang. Pieter

Gerhard S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Onvergeetlik lekker rustige uitsig, verblyf is bogemiddeld en eienaar professioneel en deeglik. 'n Plek wat jy jou huis kan noem. Toegerus beter as jou eie huis. Puik beddens en beddegoed. Die feit dat jy TV en WiFi kan geniet deur beurtkrag maak alles die moeite werd. Die see- en berguitsig is wêreldklas. Ons sal moeilik weer in enige ander vakansieplek kan regkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Dankie Gerhard. Ek is bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle sommer gou weer as gaste te ontvang. Pieter

Aj R
Lang verblyf
5.0
Apr 2023

Blyplek by die see voer jou sommer mee. Persoonlike ontvangs en verwelkom met bederfies. Sentraal geleë om te reis na Weskus, Roberson en Suidste punt van Afrika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Dankie. Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer te ontvang. Pieter

Cheryl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Home away from home. Pieter made sure that we had everything we needed and more. We really enjoyed our brief stay there, just wished it could have been longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Thank you Cheryl. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you soon again. Pieter

L P
Kort verblyf
4.0
Mrt 2023

Netjiese lekker verblyf. Baie dankie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Baie dankie Linda.

Mabel R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Wonderlike uitsig, baie netjies en veilig. Wonderlike diens, met sjokolade, besluit, melk en water met aankoms. Alles wat ons nodig gehad het was daar en nog meer. Die see-uitsig was amazing. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Dankie Mabel. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.

Michelle C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Mooiste uitsig. "Fully-kitted" huis met 'n hoofslaapkamer wat 'n pragtige see-uitsig het. Alles wat jy nodig het is in die woonstel. Jy het 'n pragtige uitsig oor die see. Eienaars is baie vriendelik en bedagsaam. Baie veilige woonstelblok met swembad en braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Blakes Terrace 903
Dankie Michelle. Ons hoop om kulle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 148

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 45, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12bc79b42c95789134ed09c0f478a3adda488833fbf4b160326fed2b46108fce046158756089ddaffc6cbd5e05767bfd1ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 45 Beach Road 903 Blakes Terrace 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.122060345466 18.831195037434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang