Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blakes Terrace 903

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 45, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Blakes Terrace 903 is 'n moderne, luukse selfsorgwoonstel in die veilige Blake’s Terrace-kompleks in Strand. Jy kan die branders hoof en die see ruik. Die Blake’s Terrace-kompleks is ooraknt die strand en naby verskeie restaurante en winkels.

Die woonstel het 'n omsetter wat krag voorsien vir die TV, DStv en WiFi gedurende beurtkrag. Daar is ook 'n gasstoof en herlaaibare liggies.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met 6-stoele en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n skuifdeur wat lei na 'n balkon met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see en op die berge.

Die Blake's Terrace-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ook 'n aangewese parkeerplek vir 1 voertuig in die kompleksmotorhuis.

Die woonstel het 'n omsetter wat krag voorsien vir die TV, DStv en WiFi gedurende beurtkrag. Daar is ook 'n gasstoof en herlaaibare liggies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Blakes Terrace 903
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 148

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusweg 45, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blakes Terrace 903 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 45, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12bc79b42c95789134ed09c0f478a3adda488833fbf4b160326fed2b46108fce046158756089ddaffc6cbd5e05767bfd1ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 45 Beach Road 903 Blakes Terrace 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.122060345466 18.831195037434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang