Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Beach Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Errol N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Place is awesome. Madrie was very helpful. It was a cool surprise to learn that we were staying in the house of a SA celebrity. Madrie made every effort to welcome us and make our stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2023

Lovely property in a good location. Enjoyed the views of the beach, sea and mountains. Madri, our host, was amazing and looked after us well, always available if we needed anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annemé
Strand Beach Lodge
Dear Theuns and family, Thank you for the lovely review. We really enjoyed having you for the two weeks. We hope to see you again in the future.

Trix G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Puik in alle opsigte. Wat 'n lieflike plek! Ons het dit terdeë geniet en sal beslis die verblyf aanbeveel. Dit was 'n wonderlike paar dae! Baie vriendelike en behulpsame personeel alles seepglad verloop vanaf aankoms tot vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Omgee-gasvryheid in die pragtigste verblyf en ons beste bespreking ooit op die webtuiste. Ons is hartlik verwelkom met die heerlikste, tuisgebakte brood. Die eienaars en personeel se diens is uitstaande. Met aankoms is alles mooi aan ons verduidelik, asook ekstra inligting mbt die omgewing. Soveel omgee, eienaar wou vooraf weet of hul nette op swembad en visdam vir ons kleuter kon sit, wat toe so gereël is. Ons kleuter was ook in 'n kamer met speelgoed en boeke akkommodeer, wat hy baie geniet het. Strand Beach Lodge is pragtig gemeubileerd, kombuis behoorlik toegerus en kon ons heerlik ontspan. Die swembad, Jacuzzi en astro-baan maak hierdie verblyf 'n unieke ervaring. Ons het die see-uitsig en staproete geniet. Sekuriteit met gemoedsrus. Ons sal definitief weer 'n bespreking by Strand Beach Lodge doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dodrick A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2018

It was a place out of haven. The whole family enjoyed themselves and there was a lot to do for the weekend. The place was clean and everything was just perfect. We will book it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodrique T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2018

If life could be this simple. What an amazing experience. Sitting back putting your feet up, having a drink and chat with friends, one just drifting around in the pool, another screaming from the Jacuzzi upstairs. The sports lovers in the cricket nets practicing their cover drives. Everything was perfect. Communication with the guesthouse were efficient. Definitely a 10/10 for communication. Location was perfect. Seaview rooms. In walking distance from shopping centres and other facilities. Security. Very friendly and professional bunch. Always concerned for your safety and they are always visible. Accommodation was perfect. We were a party of 8 adults and there were more than enough room for all of us. House was cleaned every morning which gave us more time to relax and just enjoy our temporary heaven. I would definitely, God willing, look into visiting this lodge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel H
Kort verblyf
5.0
Sep 2017

Onbeskryflik! Fantasties! Uit die boeke! Ons is ongelooflik gasvry ontvang en alles is aan ons verduidelik. Die pragtigste proteas was vir ons in die TV kamer gesit. 'n Meer geskikte plek vir 'n groot familie sal jy nie kry nie. Daar is oorgenoeg spasie sodat elkeen nog sy eie ruimte het. Voorwaar 'n plek om aan te beveel. Ons was 8 volwassenes en 2 kinders en nooit was ons in mekaar se spasie nie. Ongelooflike diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Absoluut die beste nog wat ons deur Lekkeslaap geboek het. Die Strand Beach Lodge het 'n atmosfeer wat jou tuis laat voel en tog ook 'n deel van die eienaars se lewenservarings met jou deel. Dit was 'n unieke ervaring. Die woning, diens en die kompleks verdien net die beste verwysings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2016

Fantásties! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2015

Personeel is ongelooflik gasvry en hulpvaardig om jou verblyf so gemaklik moontilik te maak. Die huis het warm familie gevoel wat enige mens dadelik tuis laat voel. Daar is baie vir kinders om te doen en ons gesin het dit vreeslik geniet. Fantastiese kindervriedelike huis en omgewing. Het vreeslik lekker gebly en elke dag net meer tuis gevoel. Sal enige tyd weer boek vir ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annemé Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan 10, Greenways, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57bff3cd38e3f25063aa424e4f1a6eb963bd357acadbafe99ab05656a677346687007cd91e4b832fc7b8d7e770f7f7832f8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 10 St Andrews Drive, Greenways Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.128540473911 18.83729070425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang