Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Beach Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan 10, Greenways, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Strand Beach Lodge bied unieke verblyf op 'n veilige gholflandgoed wat op die strandfront van Valsbaai geleë is. Hierdie villa is in die Strand en bied 'n seekant-leefstyl op die randjie van die Kaapse Wynlande.

Dié bekoorlike grasdakhuis is 'n samesmelting van klassieke Kaapse en ouwêreldse romanse met verskeie antieke stukke.

Daar is 5 slaapkamers waarvan 4 en suite-badkamers het en die ander kamer 'n oopplan-badkamer het. Drie van die kamers het dubbelbeddens, een van die kamers het 2 enkelbeddens en die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus. Die leefarea lei na 'n grasperk. Aan die ander kant van die U-vormige villa is 'n formele sitarea met deure wat terugvou om binne- en buiteruimtes naatloos te vervleg. Tussenin is die eetarea met sitplek vir 8.

Die hele villa is so ontwerp met deure wat op die grasperk, binnehof of swembad oopmaak en maklik van een vertrek na die ander vloei. Daar is stoepe met eetkamertafels en buitemeubels aan elke kant van die villa wat voorbereiding maak vir al fresco-etes in 'n egte vakansie-styl.

Ander geriewe sluit 'n swembad, Jacuzzi, lugversorging, WiFi, skottelgoedwasser, wasmasjien, DStv, DVD-speler, klankstelsel, braai, veilige parkeerplek, alarm, en toegangsbeheer in. Daar is nie nette oor die swembad en die visdamme nie en dit kan gevaarlik vir kinders wees.

Vir ons Duitse besoekers is daar 20 Duitse kanale en 6 radiostasies.

Kom geniet die asemrowende sonsondergange of sit langs die knetterende vuurtjie met 'n glasie van die beste wyn wat die land bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Strand Beach Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annemé Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Saint Andrews-rylaan 10, Greenways, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan 10, Greenways, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57bff3cd38e3f25063aa424e4f1a6eb963bd357acadbafe99ab05656a677346687007cd91e4b832fc7b8d7e770f7f7832f8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 10 St Andrews Drive, Greenways Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.128540473911 18.83729070425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang