Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Berg & Sea View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marelize C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Sal verseker weer hier bly! Wens ons kon nog bly! Elbi was seker die beste gasvrou wat ek nog gehad het. Die woonstel is pragtig! Mens voel tuis van die oomblik wat jy by die deur instap. Die woonstel het meer as wat mens nodig het en is so gesellig mens wil nie weer by die deur uitstap nie. Die uitsig is pragtig, maak nie saak by watter venster jy uitkyk nie. Dankie vir al die bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elbi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Burnard- en Hillstraat, The Palms 11, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8e4dc48640e606cd72acd12d35938431bf51d35dedc5b7f7babb373bab2c56dc685469b180caab1303b2afb3d2198719165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Hoek van Burnard-and-Hill straat The Palms 11 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.111258370827 18.823987387571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang