Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldstraat 41, Van Ryneveldt, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Strand Holiday Home is 'n lieflike huis wat in Strand geleë is en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Die huis is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers wat gemaklik tot 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea sluit 2-kinderbanke in met slaapplek vir 2 kinders. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit gemaklike rusbanke en 'n TV met EasyView DStv-kanale in.

Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Leipoldstraat 41, Van Ryneveldt, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldstraat 41, Van Ryneveldt, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29a365d32b6255576466787e4bd328cd920874595e1ef6ed65d73b02244eb58d30e2cacba7d88f62a14b0bb5b7e2b4a92f50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 41 Leipold Street Van Ryneveldt 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118342214118 18.832462872214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang