Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Palms

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Des 2024 tot 6 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 40, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 760 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Strand Palms bied selfsorgverblyf in 'n pragtige vakansiekothuis op die eienaar se perseel in Strand. Die ideale ligging van hierdie eenheid maak dit perfek vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n viersitplek-etenstafel wat na die kuierarea lei. Dié area het 'n ingeboude braai en oorgenoeg sitplek rondom 'n tafel. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Buite is daar 'n swembad, perfek om op warm somersdae af te koel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Alhoewel die kothuis op die eienaar se erf geleë is, word volkome privaatheid verseker. Die eenheid is ook net 5 minute se stap vanaf die strand, asook 'n wye verskeidenheid restaurante en ander nabygeleë aktiwiteite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Van Der Merwe-straat 40, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 40, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad053eca28e6209446cb5f612f8b5652f76275cbe84c9095fb778478f163192e41f8c7f0e59c9ba4725b7bb1a5b8dc1c15c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 40 Van Der Merwe Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1169742 18.8345162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang