Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Pavilion

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljee met 'n see-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié ateljeewoonstelle is oopplan en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke ateljee het 'n sitarea met 'n plafonwaaier, sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, drieplaatstoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die ateljee het 'n see-uitsig oor Gordonsbaai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gas wie se naam op die besprekingsertifikaat verskyn sal aanspreeklik gehou word om by die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls te hou.
Spesiale vereistes:
1. Dit is die gas se verantwoordelikheid om seker te maak hulle is bewus van die oord se geriewe- en diensleweringsfooie, asook breekskadedepositos en addisionele fooie wat betaalbaar is wanneer gaste inklok.
2. Dit is die gas se plig om seker te maak dat enige spesiale vereistes (bv. roelstoelvriendelike eenhede) direk by die oord versoek word.
3. Gassertifikate en ID-boekies moet getoon word wanneer gaste inklok voordat okkupasie toegelaat word.
4. Alle gaste moet gehoor gee aan die reëls en bewus wees van die oord se reëls.
5. Inkloktye word op die gassertifikaat aangedui en moet aan voldoen word.
6. Daar mag nie meer gaste in 'n eenheid wees as die maksimum getal wat toegelaat word nie.
7. Gaste moet met aankoms die oord se vrywaringsvorm invul, teken en inhandig. Dit sal saam met die gassertifikaat aan gaste gestuur word.
8. Die oord se vrywaringsvorm moet ingehandig word voor die sleutels ingehandig word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die ateljeewoonstelle is oopplan en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke ateljee het 'n sitarea met 'n plafonwaaier, sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, drieplaatstoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gas wie se naam op die besprekingsertifikaat verskyn sal aanspreeklik gehou word om by die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls te hou.
Spesiale vereistes:
1. Dit is die gas se verantwoordelikheid om seker te maak hulle is bewus van die oord se geriewe- en diensleweringsfooie, asook breekskadedepositos en addisionele fooie wat betaalbaar is wanneer gaste inklok.
2. Dit is die gas se plig om seker te maak dat enige spesiale vereistes (bv. roelstoelvriendelike eenhede) direk by die oord versoek word.
3. Gassertifikate en ID-boekies moet getoon word wanneer gaste inklok voordat okkupasie toegelaat word.
4. Alle gaste moet gehoor gee aan die reëls en bewus wees van die oord se reëls.
5. Inkloktye word op die gassertifikaat aangedui en moet aan voldoen word.
6. Daar mag nie meer gaste in 'n eenheid wees as die maksimum getal wat toegelaat word nie.
7. Gaste moet met aankoms die oord se vrywaringsvorm invul, teken en inhandig. Dit sal saam met die gassertifikaat aan gaste gestuur word.
8. Die oord se vrywaringsvorm moet ingehandig word voor die sleutels ingehandig word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R2 870
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim woonstelle het elkeen 'n berg- of 'n see-uitsig. Elke woonstel beskik oor 'n 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, drieplaatstoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gas wie se naam op die besprekingsertifikaat verskyn sal aanspreeklik gehou word om by die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls te hou.
Spesiale vereistes:
1. Dit is die gas se verantwoordelikheid om seker te maak hulle is bewus van die oord se geriewe- en diensleweringsfooie, asook breekskadedepositos en addisionele fooie wat betaalbaar is wanneer gaste inklok.
2. Dit is die gas se plig om seker te maak dat enige spesiale vereistes (bv. roelstoelvriendelike eenhede) direk by die oord versoek word.
3. Gassertifikate en ID-boekies moet getoon word wanneer gaste inklok voordat okkupasie toegelaat word.
4. Alle gaste moet gehoor gee aan die reëls en bewus wees van die oord se reëls.
5. Inkloktye word op die gassertifikaat aangedui en moet aan voldoen word.
6. Daar mag nie meer gaste in 'n eenheid wees as die maksimum getal wat toegelaat word nie.
7. Gaste moet met aankoms die oord se vrywaringsvorm invul, teken en inhandig. Dit sal saam met die gassertifikaat aan gaste gestuur word.
8. Die oord se vrywaringsvorm moet ingehandig word voor die sleutels ingehandig word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R2 990
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim woonstelle het 'n berg- en see-uitsig. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, drieplaatstoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gas wie se naam op die besprekingsertifikaat verskyn sal aanspreeklik gehou word om by die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls te hou.
Spesiale vereistes:
1. Dit is die gas se verantwoordelikheid om seker te maak hulle is bewus van die oord se geriewe- en diensleweringsfooie, asook breekskadedepositos en addisionele fooie wat betaalbaar is wanneer gaste inklok.
2. Dit is die gas se plig om seker te maak dat enige spesiale vereistes (bv. roelstoelvriendelike eenhede) direk by die oord versoek word.
3. Gassertifikate en ID-boekies moet getoon word wanneer gaste inklok voordat okkupasie toegelaat word.
4. Alle gaste moet gehoor gee aan die reëls en bewus wees van die oord se reëls.
5. Inkloktye word op die gassertifikaat aangedui en moet aan voldoen word.
6. Daar mag nie meer gaste in 'n eenheid wees as die maksimum getal wat toegelaat word nie.
7. Gaste moet met aankoms die oord se vrywaringsvorm invul, teken en inhandig. Dit sal saam met die gassertifikaat aan gaste gestuur word.
8. Die oord se vrywaringsvorm moet ingehandig word voor die sleutels ingehandig word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drieslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim woonstelle het 'n see-uitsig van die slaapkamer of privaat balkon af. Elke woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, drieplaatstoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gas wie se naam op die besprekingsertifikaat verskyn sal aanspreeklik gehou word om by die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls te hou.
Spesiale vereistes:
1. Dit is die gas se verantwoordelikheid om seker te maak hulle is bewus van die oord se geriewe- en diensleweringsfooie, asook breekskadedepositos en addisionele fooie wat betaalbaar is wanneer gaste inklok.
2. Dit is die gas se plig om seker te maak dat enige spesiale vereistes (bv. roelstoelvriendelike eenhede) direk by die oord versoek word.
3. Gassertifikate en ID-boekies moet getoon word wanneer gaste inklok voordat okkupasie toegelaat word.
4. Alle gaste moet gehoor gee aan die reëls en bewus wees van die oord se reëls.
5. Inkloktye word op die gassertifikaat aangedui en moet aan voldoen word.
6. Daar mag nie meer gaste in 'n eenheid wees as die maksimum getal wat toegelaat word nie.
7. Gaste moet met aankoms die oord se vrywaringsvorm invul, teken en inhandig. Dit sal saam met die gassertifikaat aan gaste gestuur word.
8. Die oord se vrywaringsvorm moet ingehandig word voor die sleutels ingehandig word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R3 030
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié ruim woonstelle het 'n see-uitsig oor Valsbaai. Elke woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, drieplaatstoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gas wie se naam op die besprekingsertifikaat verskyn sal aanspreeklik gehou word om by die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls te hou.
Spesiale vereistes:
1. Dit is die gas se verantwoordelikheid om seker te maak hulle is bewus van die oord se geriewe- en diensleweringsfooie, asook breekskadedepositos en addisionele fooie wat betaalbaar is wanneer gaste inklok.
2. Dit is die gas se plig om seker te maak dat enige spesiale vereistes (bv. roelstoelvriendelike eenhede) direk by die oord versoek word.
3. Gassertifikate en ID-boekies moet getoon word wanneer gaste inklok voordat okkupasie toegelaat word.
4. Alle gaste moet gehoor gee aan die reëls en bewus wees van die oord se reëls.
5. Inkloktye word op die gassertifikaat aangedui en moet aan voldoen word.
6. Daar mag nie meer gaste in 'n eenheid wees as die maksimum getal wat toegelaat word nie.
7. Gaste moet met aankoms die oord se vrywaringsvorm invul, teken en inhandig. Dit sal saam met die gassertifikaat aan gaste gestuur word.
8. Die oord se vrywaringsvorm moet ingehandig word voor die sleutels ingehandig word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e3a75bee4d515d3b0d5f84e39052b4e4eccc869378c738c1774631ebb2ef2d3847bfe067c2d6211a1af4bed985bff07097a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.11881418957 18.827993444397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang