Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand se Branders

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 113, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Strand se Branders is 'n bekoorlike selfsorghuis net 450 m vanaf die see in die Strand. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied slaapplek aan 8 gaste.

Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n toonbank met stoele en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser toegerus is. Langsaan is die eetarea met 'n etenstafel geskik vir 6. Die leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Die verblyf is naby restaurante op die seefront en Somerset Mall.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Brandstraat 113, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 113, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c2a59cdbbd29957295c7c63e7d64f12cb03e195c090efabe6cb173fc4fd2ed8692afc65d78c8bf388ce7aa74b6e8b5c7b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 113 Brand Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1034498 18.8219664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang