Strand Vakansie-kothuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Patsy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Sinda J - Sep 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig, geen steurnis, baie gerieflik.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
Ons is baie bly julle het jul tyd by ons woonstel geniet, Sinda!
Cecelia H - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was lekker om daar tuis te gaan.
Darnell R - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, saggies gesellig.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Darnell, dit word waardeer! Julle is enige tyd weer welkom.
Jolene K - Feb 2024
Algehele gradering
It was heaven on earth and just perfect. They will most definitely go visit there.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
Hi Jolene,
I am very happy to hear they enjoyed their stay, and that everything was to their satisfaction! They are most welcome to visit again any time.
Kind regards,
Patsy
Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
Goeiemiddag Sonja, baie dankie vir die gawe woorde en resensie, ek stuur die boodskap aan na beide Kaylee en Laika. Dit word opreg waardeer.
Wikus B - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
It was a pleasure having you, Wikus. We are so glad you enjoyed your stay, and hope to welcome you back soon! Thank you for your review.
Shireen C - Des 2023
Algehele gradering
Tranquillity.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
So glad you enjoyed your time in the flat and in Strand, Shireen. Thank you for your feedback!
Willie E - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het is daar.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Willie, ons is bly julle het julle tyd in die woonstel geniet!
Jaclyn A - Okt 2022
Algehele gradering
Home away from home but with a twist. Alles was uitstekind. Ek het veral die stilte en rustigheid geniet.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om jou hier te hê, Jaclyn. Ek is so bly jy het jou tyd by ons geniet. Ek hoop ons kan jou gou weer verwelkom.
Arista V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goed ingerig en baie rustig.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Arista, ek is so bly julle het jul tyd by ons kothuis geniet, en hoop om julle gou weer te verwelkom.
Talitha N - Okt 2022
Algehele gradering
Bietjie meer verwag.
Strand Vakansie-kothuis se terugvoer
Hi Talitha, ek is baie spyt julle het nie 'n gemaklike besoek gehad nie. Ek sal die skoonmaak-punte dadelik met ons skoonmakers aanspreek om te verseker dit gebeur nie weer nie, dit is baie teleurstellend vir my. Daar was 'n muskietafweringstoestel en insekspuit in die kas onder die wasbak, wat ek vir volgende besoeke eerder buite die kas sal hou sodat dit sigbaar is. Ek waardeer jou terugvoering sodat ons op daardie punte kan verbeter.
Santa T - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike jongmense wat ons privaatheid gerespekteer het. Die kothuis het ongelukkig nie aan ons verwagtinge voldoen nie.
Lees meerStrand Vakansie-kothuis se terugvoer
Goeiemiddag Santa,
Baie dankie vir die terugvoering, ons is dankbaar vir die geleentheid om die kothuis te verbeter.
Indien julle ons laat weet het van die verstopping, sou ons graag iemand uitgestuur het om dit reg te maak al was ons nie self tuis nie, en het beslis nie verwag dat julle self moes sukkel nie. Ons waardeer jul geduld hiermee. Sedert jul verblyf het ons 'n plumber laat kom en het ons bevind dat ons die aflooppypwerk onder die kothuis moes oordoen, wat intussen voltooi is. Ons het bevestig dat hierdie probleem nie weer sal voorkom nie.
Dankie vir die verdere terugvoering, ons addresseer dadelik die res van jou kommentaar, en hoop dat ons julle met jul volgende kuier by ons, sal beïndruk! Ek is net spyt dat julle nie iets tydens jul verblyf by ons genoem het nie, sodat ons kon help om jul kuier gemakliker te maak.
Vriendelike groete,
Patsy
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang