Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Vakansie-kothuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Cecelia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was lekker om daar tuis te gaan. Tydjie was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darnell R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, saggies gesellig. Die kothuis is die perfekte spasie vir twee mense vir 'n naweek. Ons het baie lekker gebly. Alles was gemaklik vir ons. Die uitkloktijd kan net bietjie later wees, verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Baie dankie vir die terugvoering, Darnell, dit word waardeer! Julle is enige tyd weer welkom.

Jolene K
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

It was heaven on earth and just perfect. They will most definitely go visit there. I've booked the place for my brother and sister-in-law, and they were over the moon with this place. Everything was top tier: location, safety, and just all of it. Money well spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Hi Jolene, I am very happy to hear they enjoyed their stay, and that everything was to their satisfaction! They are most welcome to visit again any time. Kind regards, Patsy

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker. Ongelooflik. Geen load shedding a.g.v. die eienaars se solar-plan. Pragtige toegeruste eenheid. Kaylee wat ingestaan het vir die eienaars was 'n uitstekende gasvrou. Laika, die herdershond, se besoekies was so spesiaal. Wel gedaan julle. Die enigste knelpunt vir my was die bed wat so laag is. Ou knieë wil nie meer op hierdie ouderdom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Goeiemiddag Sonja, baie dankie vir die gawe woorde en resensie, ek stuur die boodskap aan na beide Kaylee en Laika. Dit word opreg waardeer.

Wikus B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Perfect. Perfect for those on business trips. Wi-Fi is stable and fast, and power is back up so load shedding is not an issue. When the business day is done, you can walk to the beach to relax. Can also see this being the perfect couple's destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
It was a pleasure having you, Wikus. We are so glad you enjoyed your stay, and hope to welcome you back soon! Thank you for your review.

Shireen C
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Tranquillity. So peaceful! It is within walking distance to the beach. The hosts were friendly and communicated that they wouldn't be in on Sunday, but ensured someone stayed at their place, should I need anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
So glad you enjoyed your time in the flat and in Strand, Shireen. Thank you for your feedback!

Willie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Alles wat jy nodig het is daar. Baie lekker gebly. Geen probleme.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Baie dankie vir die terugvoering, Willie, ons is bly julle het julle tyd in die woonstel geniet!

Jaclyn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Home away from home but with a twist. Alles was uitstekind. Ek het veral die stilte en rustigheid geniet. Fantasmagories! Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Dit was 'n groot plesier om jou hier te hê, Jaclyn. Ek is so bly jy het jou tyd by ons geniet. Ek hoop ons kan jou gou weer verwelkom.

Arista V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Baie goed ingerig en baie rustig. Baie goed ingerig en baie rustige week se verblyf ervaar by die kothuis. Baie dankie Patsy en Brian vir julle kothuis, baie netjies, ingerig en baie bekostigbaar. Ons het lekker gebly en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Baie dankie vir die terugvoering, Arista, ek is so bly julle het jul tyd by ons kothuis geniet, en hoop om julle gou weer te verwelkom.

Talitha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2022

Bietjie meer verwag. Vreeslik baie muskiete. Bed en beddegoed nie baie gemaklik nie. Iemand se sokkie in kussingsloop gevind. Paar spinnerakke in hoeke. Koffiemaakgeriewe sou lekker wees as daar koffie was vir 2 oggende soos geboek en nie net 1 oggend nie. Katurinereuk by pakplek in hoek van kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Hi Talitha, ek is baie spyt julle het nie 'n gemaklike besoek gehad nie. Ek sal die skoonmaak-punte dadelik met ons skoonmakers aanspreek om te verseker dit gebeur nie weer nie, dit is baie teleurstellend vir my. Daar was 'n muskietafweringstoestel en insekspuit in die kas onder die wasbak, wat ek vir volgende besoeke eerder buite die kas sal hou sodat dit sigbaar is. Ek waardeer jou terugvoering sodat ons op daardie punte kan verbeter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Patsy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c070bec21ca300117e272a6b7e3a729f3354fcff4148d6d2c457b125ae44b25b00e07701c8a0ceeb8a0c737a10d0dd0e6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 72 Joubert Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1064 18.82402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang