Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Vakansie-kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strand Vakansie-kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 2 mense in Lochnerhof en is net 600 m van die strand af geleë, en Busamed Paardevlei-hospitaal en Cure-daghospitaal is 2 km weg. Die verblyf het 'n omskakelaar en 'n battery en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die losstaande kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolf en yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan in 'n privaat sitkamer ontspan. 'n Werkstasie en gratis, onbeperkte 50 mpbs WiFi is beskikbaar vir diegene wat van die kothuis af wil werk.

Die agterplaas word gedeel met die eienaar wat op die eiendom woon. Parkeerplek word agter 'n elektroniese hek voorsien.

Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, 'n potjie putt-putt speel of die Helderberg-wynroete verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Strand Vakansie-kothuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Patsy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Vakansie-kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c070bec21ca300117e272a6b7e3a729f3354fcff4148d6d2c457b125ae44b25b00e07701c8a0ceeb8a0c737a10d0dd0e6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 72 Joubert Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1064 18.82402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang