Strandfontein Holiday House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Tanya M - Aug 2024
Algehele gradering
Loved it.
Nico B - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier en gerus, mooi blomme in en om die perseel.
Susan V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Kan beslis aanbeveel.
Deon S - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspan!
Carina B - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese blyplek met alles wat nodig is.
Annel D - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was wel aangenaam gewees.
George N - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en die huis is in 'n rustige en veilige area.
Alicia B - Jan 2023
Algehele gradering
Goed.
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Bly julle dit geniet.
Liezel L - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Pieter M - Sep 2022
Algehele gradering
Ek sal die plek ter enigertyd aanbeveel.
April V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangsdienste, baie rustig plekke naby die see. Sal beslis weer gaan.
Suset D - Sep 2022
Algehele gradering
Die huis is prakties uitgelê en beskik oor al die geriewe. Dit is omhein vir die veiligheid van kinders.
Elsa V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, vriendelike bure, maar jy moet vêr ry vir brood en melk. Handleiding vir die wasmasjien was nie beskikbaar nie, inventaris was onvolledig.
Annel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig vir kinders om buite te speel.
Isabel R - Aug 2022
Algehele gradering
Naweekontspanning.
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Baie bly julle die plekkie geniet.
Groete, JP
Winona W - Jun 2022
Algehele gradering
Altyd lekker.
Shenaaz K - Nov 2022
Algehele gradering
Boring naweek.
Antjie W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Die omgewing is rustig.
Trevor J - Okt 2021
Algehele gradering
Neat and tidy facilities, relaxing and rejuvenating stay.
Lees meerBetsie G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike plek, goed toegerus, vriendelike mense, veilige omgewing. Die binnebraai op 'n koue aand was 'n wenner.
Ashraf C - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike, moderne en gemaklike huisie.
Lees meerJaco B - Mei 2021
Algehele gradering
Gesellig en skoon.
Christel S - Mei 2021
Algehele gradering
Was uit die boeke.
Bridgette P - Mrt 2021
Algehele gradering
Dis inderdaad 'n goeie plekkie om te ontspan en sal definitief weer van die hierdie plekkie gebruik maak.
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Bly julle dit geniet.
Renske B - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig & heerlik. Dankie.
Danishke P - Mei 2021
Algehele gradering
Perfek.
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Amanda S C - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike, aangename diens.
Johannes M - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie stil, rustig en wonderlik by die see.
Mark W - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful, great view from the site.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, uitstekende uitsig vanaf die perseel.
Visvang nie so goed nie. Oor die algemeen, 'n goeie plek om jou batterye te herlaai. Vriendelike mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deon S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike kuierplek, soos altyd.
Anine B - Aug 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek
Stefan F - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker.
Andrea W - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gemaklik met kinders.
Trixi J - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful service and a great place to stay. No sea view unfortunately, but not a major crisis as the sea is a few streets down.
Ricky V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, probleme gehad op pad daarheen, maar die eienaar het ons baie mooi kom help. Baie gawe, lieflike mense - beveel dit enige tyd aan vir iemand.
Hannes T - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap en gebly.
Riaan E - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ervaring, alles wat jy nodig het vir selfsorg.
Herholdt J - Aug 2021
Algehele gradering
Bietjie ver van die see af, maar 'n baie lekker plek.
Lees meerConrad G - Jun 2021
Algehele gradering
Nice.
Mariza V - Jun 2021
Algehele gradering
See stars.
Heldha F - Nov 2020
Algehele gradering
Baie nice. Gerieflik, skoon en veilig.
Lees meerIain V - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, salig en sommer net lekker.
Ronelle G - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik gewoon in 'n netjiese, goed toegeruste huis.
Ricardo O - Mrt 2020
Algehele gradering
Warm, welcoming host and owner. House clean and comfortable.
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Thank you, Ricardo. I am glad you enjoyed your stay. Until next time. Stay safe.
Eunice P - Nov 2020
Algehele gradering
Very nice place with friendly people.
Wayne L - Okt 2020
Algehele gradering
Exactly as advertised, a lovely stay!
Esbeth V - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese huisie - baie lekker gebly.
Lees meerTienie L - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en rustig.
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Dankie Tienie. Ons sal 'n plan maak met jou voorstel. Groete
Debbie V - Jan 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet! Groete.
Deon S - Nov 2020
Algehele gradering
Veilige, rustige area. Ons het lekker ontspan. Sal graag weer hier wil bly in die toekoms!
Johrina H - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en als was baie skoon en netjies. Voldoen aan ons behoefte.
John V - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasant, hostess friendly and went out of her way to ensure everything was in order.
Josephine S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Waronique K - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik en die buurman was baie gaaf.
Jan B - Okt 2020
Algehele gradering
Fabulous
Marthie V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Gizelle T - Nov 2019
Algehele gradering
Good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Dankie! Maak weer so.
Anina O - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker afpakplekkie na n lang rit!
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Bly julle dit geniet! Ek wil ook nooit terug huistoe nie.
Charmar V - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Marinda S - Aug 2019
Algehele gradering
Die verblyf is baie netjies, het niks te kort gekom nie alles was gemaklik.
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Bly julle het dit geniet!
Leon B - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Vernodi H - Sep 2019
Algehele gradering
Enige tyd weer!
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Dankie, bly jul het dit geniet!
Jeremias Cornelius C - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker weer so ons kon rondry en stap langs die pragtige strand, met die sekerheid van 'n lekker binnebraai.
Raymundah A - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek om in te bly.
Strandfontein Holiday House se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Dankie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gazaniastraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang