Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandfontein Holiday House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Tanya M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Loved it. It was pleasant and the area was nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gekuier en gerus, mooi blomme in en om die perseel. Alles wat ons nodig gehad het met binnebraai en plek vir ons hond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Kan beslis aanbeveel. Gerieflike groot huis. Alles nuut en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlik ontspan! Karin is soos altyd 'n wonderlike gasvrou en baie behulpsaam. Die huis is goed toegerus en in 'n baie rustige omgewing. Die bure is aangenaam. Sal DV weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Gerieflike en netjiese blyplek met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Rustig en privaat. Met aankoms vriendelik en gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was wel aangenaam gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie lekker gekuier en die huis is in 'n rustige en veilige area. Dit is 'n baie mooi huis en baie veilige en rustige area vir die kinders. Die gasvrou, Karin, was tops baie vriendlik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Goed. Die huis is presies soos dit op die foto's lyk en baie gerieflik vir beurtkrag. Dit was baie goed vir ons siele en om weer ons batterye te charge‍️. Karen is die pragtigste mens wat baie behulpsaam was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandfontein Holiday House
Bly julle dit geniet.

Liezel L
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Netjies en veilig. Ons het die huisie vir ons oumas gebruik, terwyl ons gekamp het. Dit was veilig en baie netjies. Baie dankie, ons sien julle verseker weer! Karin was ook baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazaniastraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKS3L7enzeD1mM95QSS0iAufsdG573pVgrGMjGHp41ZpgyBJAIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 65 5 1 5 Gazania Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753401644169 18.231369679544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang