Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandfontein Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Giel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek en vriendelik, huislik. Uitstekende plek. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Home away from home. We loved our stay. It is home away from home. We would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaus Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Strandfontein Apartment is 'n uitstekende verblyfopsie! Ons is baie vriendelik ontvang deur die baie bedagsame eienaars. Die ruim huis is werklik onberispelik skoon en netjies, sowel as baie privaat. Ons was tydens ons verblyf baie tevrede met alles, en was selfs verbaas dat die huis tydens beurtkrag onafhanklik is van Eskomkrag! Dit is iets wat 'n groot aanbeveling behoort te wees vir verblyfsoekers by die plek. Hessie het selfs aan ons tegemoetgekom deur wakker te word vir ons baie vroeë vertrek op die laaste oggend. Ons sal beslis weer van die plek gebruik maak op 'n toekomstige besoek aan Strandfontein, en kan dit beslis aanbeveel vir ander gaste. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfek. Kry nie beter nie. Beste verblyf ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekend. Is baie goed ontvang en seker gemaak ons is gemaklik. Die plek is onberispelik skoon en netjies, alles wat jy wil hê is daar. Sal plek beslis aanbeveel en weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Floris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties. Beste blyplek ooit. Het nêrens anders so 'n lekker woonstel al ooit gehad nie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Waarde vir geld! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Con E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Lekker, knus, vriendelik, netjies en baie pragtig. Ek gaan beslis weer 'n bespreking maak. Hessie en Chris is opregte, vriendelike mense en baie gasvry. Dit was wonderlik om so ver van die huis so 'n warm ontvangs kon hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Baie gerieflik. Hierdie is beslis jou huis weg van die huis. Eenheid is toegerus met letterlik alles wat jy nodig mag kry. Was spyt dat ons slegs een nag kon oornag. Sal in die toekoms beslis weer die eenheid bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygielaan 20, Strandfontein, Weskus, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiZTc0NWRjLTc5OGMtNDMxMS1iNDBmLTIzOTdhZmViY2U0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 20 Vygie Avenue Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.752438444758 18.231832500651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang