Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandfontein Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 100 resensies vir Strandfontein Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Giel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel K

Pragtige plek en vriendelik, huislik.

Uitstekende plek. Skoon en netjies.

Andrea J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

Home away from home.

We loved our stay. It is home away from home. We would definitely go again.

Klaus Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus Z

Strandfontein Apartment is 'n uitstekende verblyfopsie!

Ons is baie vriendelik ontvang deur die baie bedagsame eienaars. Die ruim huis is werklik onberispelik skoon en netjies, sowel as baie privaat. Ons was tydens ons verblyf baie tevrede met alles, en was selfs verbaas dat die huis tydens beurtkrag onafhanklik is van Eskomkrag! Dit is iets wat 'n groot aanbeveling behoort te wees vir verblyfsoekers by die plek. Hessie het selfs aan ons tegemoetgekom deur wakker te word vir ons baie vroeë vertrek op die laaste oggend. Ons sal beslis weer van die plek gebruik maak op 'n toekomstige besoek aan Strandfontein, en kan dit beslis aanbeveel vir ander gaste. Baie dankie.

Andre D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Perfek.

Kry nie beter nie. Beste verblyf ooit.

Ben L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

Uitstekend.

Is baie goed ontvang en seker gemaak ons is gemaklik. Die plek is onberispelik skoon en netjies, alles wat jy wil hê is daar. Sal plek beslis aanbeveel en weer daar wil oorbly.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Floris V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris V

Fantasties.

Beste blyplek ooit. Het nêrens anders so 'n lekker woonstel al ooit gehad nie. Dankie.

Gert K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Waarde vir geld!

Sien sterre.

Con E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Con E

Lekker, knus, vriendelik, netjies en baie pragtig.

Ek gaan beslis weer 'n bespreking maak. Hessie en Chris is opregte, vriendelike mense en baie gasvry. Dit was wonderlik om so ver van die huis so 'n warm ontvangs kon hê.

Mariska F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska F

Baie gerieflik.

Hierdie is beslis jou huis weg van die huis. Eenheid is toegerus met letterlik alles wat jy nodig mag kry. Was spyt dat ons slegs een nag kon oornag. Sal in die toekoms beslis weer die eenheid bespreek.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Hartlik, gerieflik, netjiese plek.

Die eienaars het uit hulle pad uit gegaan om dit aangenaam te maak. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Marx S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marx S

Als en nog meer.

Dit was oorweldigend. 'n Volledige woonstel met klerewasgeriewe wat so gepas was na n klomp dae se tas lewe. Daar was nie honde wat die hele nag blaf nie. Wonderlike eienaars sal hulle 11 uit 10 gee.

Roy S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S

Comfortable and relaxed.

Hosts most hospitable.

Michiel B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B

Ons het kom blommekyk en het vier nagte by Strandloper oorgebly.

Strandloper Apartment is een van die gerieflikste en bes toegeruste verblyfplekke waar ons nog oorgebly het. Die woonstel was luuks, ruim en met baie meer geriewe toegerus as wat ons benodig het. Die gasvrou Hettie, het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit was werklik van die aangenaamste verblyf wat 'n mens kan beleef.

W S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W S

Heelik. Warm, gesellig, lekker baie ruimte.

Vriendelike ontvangs. Gert het ons selfs kom haal toe ons bietjie verdwaal het. Heerlike ruim woonstel. Alles wat jy nodig het, van filterkoffie tot 'n wasmasjien, so jammer ons kon net een aand daar bly.

Abraham J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham J

Absoluut fantasties. Baie privaat. Ons kon alleen wees.

Die plekkie is pragtig.

Venon D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venon D

Dit was baie aangenaam en ontvangs was baie vriendelike en bedagsaam. Baie dankie.

Ek het baie lekker gebly.

Karien D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Ideale plekkie om huis te noem en lang verblyf gerieflik te maak.

Die woonstel is goed toegerus, veral die kombuis met verskeie kookapparate. Aparte ingang gee mens gevoel van privaatheid met braai-area en wasgoedlyn aan teenoorgestelde kant van huis. Enigste tekort is 'n stort, maar bad se krane het stortkop aan. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Ronell L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L

Baie netjies en sal beslis weer daar gaan bly.

Vriendelike eienaars en die eenheid het alles wat nodig is, ruim en baie privaat.

Kobus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie aangename verblyf vir die twee dae. Baie netjies en baie goed ingerig.

Ons het baie tuis gevoel. Gasvrou was baie vriendelik en het ook gesorg vir tee, koffie, suiker, melk en 'n lekkergoedjie met ontvangs in wooneenheid. Sal beslis aanbeveel vir persone wat nie omgee om oefening te kry deur strand toe te stap nie, maar dit is nie stapafstand seewater toe as jy jou stoel, sambreel en kosmandjie moet saamdra nie.

Liesbet K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet K

Retreat.

Net die regte plek vir ontspanning.

Reta H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reta H

Aangenaam.

Dit is 'n baie lekker plekkie om in te bly. Baie dankie.

Sharon B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon B

Tuis van die huis af.

Algemeen baie netjies. Van die beddegoed was nie so op standaard nie.

Strandfontein Apartment se terugvoer

Hallo Sheron
Kan U dalk vir my sê wat was fout met die skoonheid van die plek asook wat was fout met die beddegoed sodat dit kan verbeter word.
Groete.
Chris

Strandfontein Apartment
Johannes K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes K

Amazing.

Thank you we enjoyed it.

Ria B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Pragtig, groot, netjies, goed toegerus.

Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing. Alles wat ons nodig gehad het vir aangename verblyf. Heeltemal privaat met eie ingang by hek en eenheid.

Harold B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold B

Volwaardige eenslaapkamer woonstel.

Dit was werklik n huis weg van jou huis. Uiters ruim en uitstekend toegerus.

Elsa D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Fantasties, kan dit nie beskryf nie.

Eerste selfsorg wat ek nog ooit in gebly het, wat so goed en smaakvol toegerus is. Sal beslis weer daar bly wanneer ons weer daarheen gaan. Die BESTE!!

Sherwen M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherwen M

Die tyd by Strandfontein Apartment was regtig wonderlik, ons was baie goed ontvang en die eienaars is baie vriendelike mense.

Die plek was baie mooi skoon en netjies en jy hoef rerig net jouself te bring, die plek is baie goed ingrig met alles van braaitoestelle tot lekker warm duvets.

Marna W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna W

Spacious, clean, value for money.

The apartment is spacious and clean and the host is very kind. We had a wonderful stay.

Annelie E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie E

Baie mooi en netjiese woonstel, ruim en ten volle toegerus, meer as wat verwag word.

Ons is ontvang met tipiese Weskus-vriendelikheid, ons gasvrou was baie tegemoetkomend, met 'n uitstekende kennis van die omgewing. Ons sal enige tyd terug gaan soontoe, en dit aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie, dit was 'n voorreg om daar te kon oornag!

Gwyneth Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth Z

Great getaway.

The apartment is spacious and very comfortable. Great value for money.

Hein R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R

Baie lekker, mense was baie aangenaam gewees.

Ligging is goed, netjies uitgelê en skoon.

Hennie L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L

Netjiese en skoon tuinwoonstel met ruim vertrekke en gehalte-uitrusting vir 'n heerlike verblyf.

Baie netjiese en goed toegeruste tuinwoonstel wat waarde vir geld bied. Al die toerusting in werkende toestand en van goeie gehalte en meer as wat normaalweg gekry word in soortgelyke fasiliteite. Die netheid, veiligheid en sekuriteit is buitengewoon goed. Gasvrou baie behulpsaam. Puik bed en beddegoed.

Shirley D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D

Ons kon baie lekker rustig verkeer sonder dat enige iemand ons aanhoudend gepla het.

Die tannie is by Strandfontein Apartment is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief die apartment aanbeveel vir iemand wat net wil gaan om te gaan rus en ontspan.

Deon L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Perfekte plek om oor te bly.

Uitstekend toegerus, veral die kombuis.

Anika G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika G

Veilige, netjiese vakansieverblyf met 'n huislike gevoel.

Smaakvol ingerigte, ruim woonstel met alles wat jy moontlik nodig sal kry tydens jou verblyf. Privaat en veilig met 'n vriendelike gasvrou.

Eugene B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B

Asemrowend.

Best value for money. Went on holiday to lots of places but this was by far the best. Received with a smile and friendliness. Thank you very much Ms. Krige, you are awesome we will visit again and I will recommend anyone to visit this awesome place.

Hendrik D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Baie netjiese, veilige verblyf wat alles en meer gebied het wat van vakansieverblyf verwag kan word.

Dit is werklik 'n huis vir jouself om te geniet. Absoluut netjies en in veilige omgewing. Die inhoud van die woonstel bied baie meer as gewone vakansie verblyf. Sal beslis aanbeveel vir enigeen wat daar wil gaan vakansie hou.

Antonie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S

Skoon, netjies en veilig.

Het baie lekker gebly. Gasvrou is baie vriendelik. Ruim en baie netjiese blyplek. Het Strandfontein baie geniet en lekker uitgerus.

Johannes E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E

Netjies en ruim.

Gerieflike verblyf, ruim selfsorgwoonstel. Vriendelike diens.

Louise V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie lekker gerieflike beddens en lekker gebly..

Strandfontein Apartment is die netjiese blyplek wat ons nog ooit beleef het. Kan met eerlikheid se dis nou werklik waarde vir geld. Lekker geslaap en gekuier. Enigste negatief is dat daar ongelukkig nie 'n stort is nie, mense wat ouer word verkies eerder 'n stort as 'n bad. Dink daaraan.

Fanus S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus S

Uitstekend, gerieflik en rystoelvriendelik.

Baie skoon en modern gemeubileer met al die beste elektroniese bybehore in die kombuis en 'n klanktoestel. Veilige parkering met elektriese skuifhek. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Elizabeth S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S

Onoortreflik.

Dit is 'n pragtige plek, ver bo die standaard-selfsorgvereistes. Bietjie ver van die see vir stap, maar vir ons vereistes, naamlik rus, was dit ideaal en ons het heerlik gekuier. Als wat 'n mens nodig het is voorsien.

Marietjie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Wonderlik, rustig, netjies en baie veilig.

Net die regte plek om weer mens te word, stil te gaan staan, die see te ruik, die sout, die vis en die soetemaling. Beveel dit beslis aan.

Jenny L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

Alles wat mens nodig het en nog meer!

Het heerlik gebly! Baie netjiese, gerieflike en veilige woonstel met 'n baie goed toegeruste kombuis! Ons is baie vriendelik ontvang en daar is werklik niks waaroor mens kan kla nie. Lieflike dorpie! Sal beslis weer daar gaan bly.

Martie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Uitstekend.

Verblyf het waarde vir geld gebied. Die gasvrou, Hessie, het ons baie welkom laat voel. Alles was baie netjies en skoon. Alles wat jy moontlik wou gebruik was ook in die woonstel. Die woonstel was ook baie veilig. Het alweer bespreek vir volgende jaar!

Theo T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T

Awesome. Hester is so great gasvrou en die plek is ruim en ongelooflik netjies!

Hierdie plek is werklik aan te beveel. Netjies, gerieflik, ruim en alle moontlike geriewe beskikbaar, lekker stil omgewing. Die feit dat dit nie op die see/see-uitsig het nie het geensins afbreuk gedoen nie, inteendeel die rustigheid saam 'n wonderlike omgee-gasvrou en super netjiese plek maak meer as op daarvoor. Absoluut 'n ware gem!

Adele B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Baie netjies en waarde vir geld.

Sien sterre.

Ian O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian O

Dit was fantasties.

'n Pragtige plek met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike verblyf.

Amanda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Netjies, ruim en veilig.

Dit is 'n lekker basis waarvandaan die omgewing besigtig kan word.

Annetjie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie D

Beautiful cottage. Would have like towels.

Lovely cottage. Recommend.

Fanie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D

Baie gerieflik en netjies.

Die wooneenheid is pragtig ingerig met alles wat mens nodig het. Klein "agterplaas" en stoepie om te braai. Baie spasie. Onthou net om eie DStv-kaart saam te neem soos by beskrywing op die webtuiste genoem word.

Chereen Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereen Z

Very comfortable with more than you will ever need.

The accommodation was more than we expected and great value for money. It was like going from home to home. It has a homely feel as opposed to a beach house feel. It was perfect for what we required.

André P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André P

Baie aangename verblyf.

Baie vriendelik ontvang, luukse en baie netjiese verblyf.

Dennis G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G

Surfing in Starndfontein.

Wow! What a nice place. Thanks for the friendly welcome and help. This accommodation is one of the best we have used. The facilities are excellent and the bed was great.

Lloyd W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd W

Dit is 'n uitstekende blyplek, stil en rustig.

Die woonstel is baie netjies en groot ons het baie lekker gebly sal dit beslis aanbeveel.

Peter L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Rustig.

Baie mooi en waarde blyplek.

Henk D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D

Heerlike stil en rustige omgewing.

Die woonstel is baie skoon en netjies, met hoë gehalte afwerking en meubels. Dis geleë op die kant van die dorpie, so dis ongelooflik stil en rustig daar.

Jacques V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het die akkommodasie en gasvryheid vreeslik baie geniet. Baie skoon en netjies. Die kombuis het alles wat ‘n mense kan nodig kry. Geen negatiewe punte van ons kant af nie. Ons sien uit om weer Strandfontein Apartment te besoek.

Wynand B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Netjies, skoon.

Baie netjies, skoon en ruim huis met was- en drooggeriewe.

Jeanette C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette C

Ons het laat aangekom, maar was nog steeds hartlik verwelkom. Groot, netjies, goed-toegeruste en veilige huis. Waarde vir geld.

Heerlike groot eenslaapkamerwoning in 'n netjiese vakansiedorpie aan die Weskus. Die huis is volledig toegerus en luuks gemeubileer. Ons het laat aangekom, maar was nog steeds hartlik verwelkom.

Dirkie T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie T

Baie mooi en skoon plekkie.

Baie netjiese, skoon plekkie met alle denkbare geriewe. Ons is goed ontvang deur Hessie en sy was altyd vriendelik en behulpsaam. Die dubbelbed is volgens ons mening nie in 'n goeie toestand nie en behoort vervang te word.

Juriha H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juriha H

Waarde vir geld.

Fantastiese blyplek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Keyter B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keyter B

Fantasties!

Die verblyf is 5 ster gehalte en die eienaars is ook 5 ster!

Linda F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Pragtige plek, beste toegerus wat ek nog gesien het!

Pragtige, skoon plek, met elke denkbare gerief! Afwerking en decor is pragtig, en baie aandag gegee aan selfs kleinste dingetjies. Daar is absoluut niks wat jy kan benodig in die kombuis, wat nie daar is nie! Mens kan hier bly sommer vir 'n hele maand, ons twee aande was heeltemal te min!

Niek B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek B

Beter as by my eie huis.

Die eenheid was netjies en het al die geriewe en meer gehad as my eie huis. Die huis was baie skoon en ons gasvrou was baie behulpsaam. Sal enige tyd terug gaan.

Leon S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Uitstekend!

Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf. Alles was perfek! Ons sal definitief weer kom!

Alta B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Absoluut fantasties!

Ons is hartlik en vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel in 'n pragtige, skoon en smaakvol gemeubileerde huis. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Damaris K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damaris K

Fantasmagories.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad en die huis met al sy benodighede was asemrowend. Ek het baie van die eetgerei gehou. Die gasvrou was baie besorg oor ons en dit het ons baie veilig laat voel. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Len R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len R

Fantasties

Baie lekker. Alles en nog wat, was in die blyplek beskikbaar. Netjies, skoon en perfek. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Rian B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B

Aangenaam verras!

Pynlik netjies, skoon en agter mekaar plekkie! Ons sal verseker weer daar gaan draai, maar beslis vir 'n langer tydperk!

Hester V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Fantasties!

Lieflike ruim huisie met byna alles waaraan jy kan dink!

Kiewiet B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiewiet B

'n Heerlike ontspanne tyd.

Pragtig en sinlik. Was 'n groot verassing om so 'n netjiese en ruim plekkie te kon kry. Niks is beknop nie. Sal die plekkie sterk aanbeveel.

Marietjie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Lekker.

Met ons aankoms is ons hartlik ontvang en welkom geheet. Na vele reise in verskillende gastehuise is die plek uistaande! Die woonstel is baie skoon, goed gemeubileer, en ruim, alles wat 'n vrou nodig het is in die kombuis! Ons sal die plek aan al ons vriende en kennise aanbeveel. Die rustigheid, stilte, vriendelike eienaars, sal maak dat ons weer kom.

Joanet S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanet S

'n Goed ingerigte eenheid met baie spasie.

Ons was vriendelik verras oor hoe groot hierdie eenheid is!

Joan L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan L

Ons het heerlik gebly en dit terdee geniet.

Strandfontein Apartment is uitsonderlik goed toegerus, netjies, skoon en lekker ruim.

Samantha E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha E

Dit voel soos 'n huisie wat met sorg versier is, net vir jou!

Die woonstel is toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry! Heerlik gebly!

Jan M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Beste gastehuis wat ek nog ooit in tuis gegaan het.

Baie tevrede met ons verblyf. As ek 10 sterre kon gee, sou ek. Eienaar baie baie vriendelik, gaan uit pad om mens te laat tuis voel. Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Deon S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Wonderlike verblyf. Sal definitief weer wil gaan.

Hierdie verblyf kan regtig aanbeveel word.

Pieter B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Verblyf was aangenaam.

Die woonstel was baie netjies, en is goed toegerus. Die dubbelbed is egter nie meer in 'n goeie toestand nie, en behoort vervang te word.

Alta V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Skoon, netjies alles wat nodig is.

Goed geleë, alles wat nodig is.

Audrey B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B

Baie netjies, volledig toegerus, privaat en baie stil

Netjiese, volledig toegeruste wooneenheid wat privaat en stil is.

Brendon G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon G

Lieflike woning.

Baie netjiese ingerigte woonstel, goeie smaak en veilig met vriendelike eienaars.

Jaco V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Baie lekker.

Goed en vriendelik ontvang gewees. Hessie was baie behulpsaam. Plekkie was netjies en skoon. Ons slaap graag weer daar.

Ronell C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell C

Luuks, netjies en rustig.

Strandfontein Apartment is baie luuks en netjies. Indien jul vir 'n paar dae gaan oorbly, maak voorsiening vir al jul behoeftes aangesien daar geen winkelsentrum in Strandfontein is.

Deidre Z - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre Z

Dit was 'n wonderlike tyd en die gasvryheid is van top gehalte.

Ons het dit terdeë geniet.

Lucinda D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda D

Dit is 'n baie lekker, netjiese, ruim woonstel met als wat mens nodig het en lieflike, gasvrye mense.

Ons is baie welkom ontvang deur baie gawe mense. Die woonstel is baie mooi en groot met alles wat mens moontlik kan nodig kry en meer. Dis baie netjies en veilig. Sal beslis weer daar gaan bly. Dis ook ideaal vir iemand wat vir 'n langer tydperk slaapplek soek, juis oor al die geriewe.

Sune B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B

Fantasties!

Ek sal die woonstel vir enige iemand aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en alles was baie netjies en skoon. Alle geriewe is daar wat jy nodig het!

Hannes C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C

Pragtige woonstel, ruim en ten volle toegerus.

Ons was baie vriendelik ontvang en die woonstel was in puik kondisie. Dit was 'n wonderlike ervaring en as ek weer in Strandfontein kom sal ek weet waar ek gaan bly.

Leanne S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne S

Comfortable.

Cute, the photo's really doesn't do it justice. You get more than what you bargain for. Peaceful, the perfect getaway. The restaurant's food at the beach is divine.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik.

Cute, the foto's doen dit eintlik nie gestand nie. Jy kry meer as wat jy dink. Rustig, the perfekte wegbreek. The restaurant by die strand se kos is heerlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adam T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam T

Beslis meer gekry as verwag!

Sien die sterre.

J V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J V

Ruim, goed toegeruste eenslaapkamer-wooneenheid met luukse meubels op vakansiedorp.

Die ruim wooneenheid met luukse meubels en baie volledige kombuis voel soos 'n groot huis. Kort net vol DStv en internettoegang (WiFi) om 'n heerlike vakansiehuis te wees. Klein probleem dat radio nie krag het nie.

Alta T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta T

Dit was 'n baie aangename ervaring!

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie netjies met alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie. Ek sal beslis weer daar tuis gaan as ons in die omgewing kom.

Fransiena V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransiena V

Gasvryheid en behulpsaamheid!

Ek sal beslis weer terug gaan in die somer nie dat winter 'n slegte tyd is nie. Dit is baie lekker en rustig geen bekommernis oor geweld of diefstal. Dit was en is beslis 'n huis weg van jou huis.

Liezel L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Fantastiese verblyfplek.

Wonderlike verblyf gehad en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel! Netjies, ruim en perfek.

Ronel H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Puik.

Baie lekker groot. Daar's alles wat mens verwag van 'n selfsorg-eenheid en baie meer. Baie vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel.

Alwyn V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Die gasvrou was vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap as ons in die omgewing is.

Die woonstel voel eerder soos permanente verblyf as oornag akkommodasie. Alles is skoon en netjies en dit is duidelik dat daar moete gedoen word om oornag besoekers op die heel beste manier te akkommodeer. Die sitkamer en slaapkamer se meubels is luuks en gerieflik. Ons was baie tevrede met alles.

Mardine M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine M

Baie goeie verblyf! Netjies, veilig, waarde vir geld, vriendelike gasvrou. Hoogs aanbeveel.

Ons het heerlik in 5-ster verblyf gekuier. Kom beslis weer!

Phillip J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip J

Seker een van die skoonste en lekkerste plekkies waar ons nog gebly het!

Ons was vriendelik en warm ontvang, die akkommodasie was silwerskoon. Geen geraas of dinge wat jou steur nie. Als wat jy mag benodig is daar en jy moet maar net jou kleretas pak en kom uitrus by hierdie lekker skoon en vriendelike plekkie. Ons sal beslis weer 'n draai daar gaan maak!

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygielaan 20, Strandfontein, Weskus, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiZTc0NWRjLTc5OGMtNDMxMS1iNDBmLTIzOTdhZmViY2U0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 20 Vygie Avenue Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.752438444758 18.231832500651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang