Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandhuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Paul G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Uitstekende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys R
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Asemrowende uitsig. Netjies, ruim en pragtige natuur. Dalk net hul sitkamerbank opknap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soene K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

We felt welcome and was amazed by the beautiful comfortable interior and design of the house. The view is absolutely stunning. We enjoyed our stay and can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm S
Lang verblyf Gesin met tieners
1.8
Mrt 2024

Nie gelukkig nie. Hulle het nooit laatweet dat daar 'n 8 km grondpad is om by die huis te kom nie. Die strand is te gevaarlik om by te swem en dis baie moeilik om by die strand uit te kom. DStv het ook nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Tuane K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantastiese uitsig en een lekker cosy huisie. Die huisie is baie mooi en jou uitsig is amazing. Gaan definitely terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfek. Ons het ons verblyf verskriklik baie geniet! Ligging is perfek en alles skoon en netjies! Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Amazing accommodation, stunning views and excellent communication with LekkeSlaap. Would definitely use the website again but will try different locations for my next visit to South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mickey T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Baie tevrede. Sal beslis weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

'n Houthuis met 'n wonderlike uitsig oor die see. Gerieflike verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike ontvangs. Die huis is teen die see en rotse. Vat gerus insekdoder saam, daar is in die aand goggatjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Het heerlik gebly. Die uitsig is pragtig. Ons het ons verblyf baie geniet, stilte was salig. Sal hierdie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 170

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aa285b8c08f5e1cdbd564ac24a87c7acb2d6d017ea40b28d9d029b5ce7062f1491aedd9bf89e778571a6e6eb05b4093edd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07410477829 24.227347084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang