Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandhuis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Strandhuis is ’n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Kammabaai, Eersterivierstrand in die Tsitsikamma-streek. Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en het 'n see-uitsig vanaf die dek.

Die houthuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede, derde en vierde kamer het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.

Die leefarea langsaan het ’n TV met ’n DStv-koppelpunt. Gaste moet net hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die leefarea het skuifdeure wat na die stoep met ’n ingeboude braai-area en pragtige see-uitsig lei.

Parkeerplek is langs die huis beskikbaar. Eersterivierstrand bied rotspoele wat ideaal is vir snorkel. Daar is ook ’n paar fynbospaadjies om te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ryno M
5.0
Festive, fun, beautiful. Such a cool place, but could be better with more double beds.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Paul G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Uitstekende wegbreek.
Okt 2023
Thys R
5.0
Asemrowende uitsig. Netjies, ruim en pragtige natuur. Dalk net hul sitkamerbank opknap.
Sep 2023
Soene K
Saam met vriende
5.0
We felt welcome and was amazed by the beautiful comfortable interior and design of the house. The view is absolutely stunning. We enjoy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Tuane K
Saam met vriende
5.0
Fantastiese uitsig en een lekker cosy huisie. Die huisie is baie mooi en jou uitsig is amazing. Gaan definitely terugkom.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 176

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aa285b8c08f5e1cdbd564ac24a87c7acb2d6d017ea40b28d9d029b5ce7062f1491aedd9bf89e778571a6e6eb05b4093edd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense 28 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07410477829 24.227347084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang