Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandkiewiet 1

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Claire A
1 nag
5.0
Sep 2024

Vakansie wegbreek. Die woonstel was skoon en netjies en baie rustig stil - net oorkant die see. En daar was 'n Nespresso masjien en pods - wat 'n lekker ekstra bederf! Baie dankie, ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan v
1 nag
5.0
Aug 2024

Bettie het 'n pragtige plekkie en is 'n baie netjiese plekkie. Rustige omgewing. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 1
Baie dankie, groete

Rudi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvryheid en die perfekte blyplekkie by Strandkiewiet 1 het gesorg vir 'n wonderlike ku. Heerlik gekuier en die weer en omgewing was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 1
Rudi en Barbara is wonderlike, gemaklike gaste. Dankbaar dat jul die tyd hier by ons geniet het. Kom gerus weer.

Hugo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Bettie het ons baie vriendelik ontvang en ons was beïndruk met die netheid. Ons het heerlik gekuier en die plekkie is pragtig en baie netjies. Ons twee het niks meer nodig gehad nie en dit is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 1
Baie dankie. Ons streef daarna om die akkommodasie so gerieflik, gemaklik en veilig vir ons gaste te maak. Kom gerus weer.

Santie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Alles wat jy nodig het vir rustig wees en ontspan. Baie netjies en stylvol. Gasvrou se diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 1
Wonderlike gaste. Het die eenheid baie skoon en netjies agter gelaat. Baie dankie daarvoor. Was 'n plesier om hul te kon ontvang. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf814aa5a9a8aad2f8127eb8e7bb4e6902960405e0f578e2d92937bc0a535f6f0ee227c474fb37d996c9945c27e74d464abc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 24 Strandkiewiet Crescent Tooth Rock Estate 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.982451120564 17.882319688797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang