Strandkiewiet 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Strandkiewiet 1 is 'n lieflike, knus vakansie-suite in die skilderagtige dorp, Jacobsbaai, en bied gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die suite grens aan die eienaar se huis en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers. Die eenheid sluit 'n omsetter met batterye in wat sorg dat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Verder het die eenheid ook 'n 'n TV met DStv en WiFi.
Buite is daar 'n tuinbankie en 'n tafel waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek op die perseel langs die eenheid is beskikbaar. Die eenheid is binne loopafstand van die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandkiewiet 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang