Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandkiewiet 2

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Strandkiewiet 2
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cecilia A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia A

Vreedsame wegbreuk!

Absoluut 'n lieflike plekkie, baie netjies, smaakvol en veilig! Sal beslis weer teruggaan. Gasheer en vrou is dierbare mense, baie behulpsaam.

Dirk P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Aangenaam.

Ja, dit was lekker om te stap.

Strandkiewiet 2 se terugvoer

Goeie more
Kennis geneem van jou skrywe.
Ek wil net 'n korreksie maak dat Eenheid 2 se gaste parkeer hul motors binne-in die garage, dit staan wel deur die dag buite, maar op die perseel.

Strandkiewiet 2
Michelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Wonderlik!

Ons het heerlik gebly. Alles was in plek en daar was klein details wat die verblyf tops gemaak het!

Lee-anne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne J

Peaceful place to stay.

We enjoyed our stay, lovely unit, clean and all we needed for our overnight stay. Would stay there again, probably for a little longer. Note: Parking is in front of the garage, not behind a gate or anything. The owner does have a security system in place.

Strandkiewiet 2 se terugvoer

Friendly guest. The unit was tidy and clean. She adhered to the security rules. Thank you.

Strandkiewiet 2
Marietjie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie G

Die eenheid is baie smaakvol ingerig.

Ons het baie gerieflik gebly. Die gasheer het seker gemaak dat alles in die eenheid van goeie gehalte is.

Esther N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N

Vriendelike gasvryheid en netjiese verblyf uit die boonste rakke!

Heerlike kort stappie na die rotse en die see vir laatmiddag en vroegoggend koffie! Ons gasvrou het aan elke klein detail gedink om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Pragtige netjiese verblyf. Heerlik geslaap!

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02c7ebea39a5972f993ca1d354b34502b2f6f39efd0a539ad63516d9f95a6f8fa0a57f57506e522a6448374f74961bcde4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 24 Strandkiewiet Crescent Tooth Rock Estate 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.982376093372 17.88234245489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang