Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandkiewiet 2

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Cecilia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vreedsame wegbreuk! Absoluut 'n lieflike plekkie, baie netjies, smaakvol en veilig! Sal beslis weer teruggaan. Gasheer en vrou is dierbare mense, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangenaam. Ja, dit was lekker om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 2
Goeie more Kennis geneem van jou skrywe. Ek wil net 'n korreksie maak dat Eenheid 2 se gaste parkeer hul motors binne-in die garage, dit staan wel deur die dag buite, maar op die perseel.

Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik! Ons het heerlik gebly. Alles was in plek en daar was klein details wat die verblyf tops gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Peaceful place to stay. We enjoyed our stay, lovely unit, clean and all we needed for our overnight stay. Would stay there again, probably for a little longer. Note: Parking is in front of the garage, not behind a gate or anything. The owner does have a security system in place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 2
Friendly guest. The unit was tidy and clean. She adhered to the security rules. Thank you.

Marietjie G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2024

Die eenheid is baie smaakvol ingerig. Ons het baie gerieflik gebly. Die gasheer het seker gemaak dat alles in die eenheid van goeie gehalte is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esther N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Vriendelike gasvryheid en netjiese verblyf uit die boonste rakke! Heerlike kort stappie na die rotse en die see vir laatmiddag en vroegoggend koffie! Ons gasvrou het aan elke klein detail gedink om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Pragtige netjiese verblyf. Heerlik geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02c7ebea39a5972f993ca1d354b34502b2f6f39efd0a539ad63516d9f95a6f8fa0a57f57506e522a6448374f74961bcde4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 24 Strandkiewiet Crescent Tooth Rock Estate 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.982376093372 17.88234245489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang