Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandkombuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.5
Ohann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great! Amazing views and the friendliest staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela M
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Relaxing and peaceful! We thoroughly enjoyed our one night stay at Strandkombuis!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zolelwa M
1 nag
4.6
Jan 2024

Amazing. Beautiful and tranquil place, I had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Rustig by die see. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel. Daar is net 'n klomp goggas en 'n baie groot mier probleem, so vat gif saam. Die miere was tot in die bed toe ons daar aankom en iets het ons baba seuntjie gebyt, maar anders as dit het ons lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellie
Strandkombuis
Dear Nadine, thank you for bringing your recent experience to our attention. We apologise for any inconvenience caused by the presence of ants and bugs in your room. We have taken immediate action to address the issue by thoroughly cleaning all the rooms and placing ant and bug repellents that guests can use if necessary. We hope this will ensure a more comfortable stay for our guests. We are delighted to hear that, despite this issue, you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.

Marié V
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Baie mooi area, rustige akkommodasie en by die see, was 'n ontspanne wegbreek! Ek het baie lekker gebly, ligging is so sentraal en naby die strand. Ek het net honde saam geneem en hulle het my nie in 'n pet-friendly area gesit nie, so ek moes my honde heeltyd binne hou. Dit was bietjie van 'n inperking.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dewald D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2024

Pragtige strand - verblyf baie basies maar voldoende. Die strand is pragtig en maak op vir 'n baie eenvoudige blyplek. Die kamers is klein en het 'n paar goedjies soos ligte wat nie werk nie en net een stoel per kamer wat twee slaap. Ons het 2 kamers gekry. Nommer 14 het geen venster en baie klein stoep - gelukkig kon ons nommer 12 se groter stoep gebruik as 'n gesin.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henoch K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Weskus juweel. Weskus juweel met die mooiste lang/wit strande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annamari K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Awesome Naweek was awesome! Ongelukkig was WiFi, na vir ons aangebied nie, asook daar was geen stoele by ons kamer nie. Personeel ook glad nie by kamer kom hoor of alles reg is nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Ons het heerlik gerus en die ligging is pragtig. Geriewe voldoen nie aan algemene selfsorgvereistes nie. Al gerief wat daar wel is is 'n ketel in die kamers. Die kamer loop op die badkamer uit en is 'n klein spasie. Daar is geen yskassie of kombuisarea nie. Daar is ook nie kaste nie - slegs hangspasie. Geen liggie is voorsien vir loadshedding nie. Geen handdoeke is voorsien nie. Badmatjie was vuil. Ontbyt word bedien in die buitelug maar selfs op yskoue dae word dit steeds so bedien en kos was self ook koud. Dit het nie aan ons verwagtinge voldoen vir die prys nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Zaneth M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Beautiful and tranquil. Scenery was beautiful, comfy accommodation and good breakfast. Stunning beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sestienmylstrand, Strandkombuisweg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc0fa1f0f0b072d61123442df31d4a09077c7abf020c9715419c6d1ab48119eddb814bd903de9ac4b395a38d7179ff02134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 16 Mile Beach Strandkombuis Road 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3314514 18.1612396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang