Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandkombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 25 resensies vir Strandkombuis
Netheid
3.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.6/5
Ohann V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ohann V

Great!

Amazing views and the friendliest staff.

Michaela M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela M

Relaxing and peaceful!

We thoroughly enjoyed our one night stay at Strandkombuis!

Zolelwa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zolelwa M

Amazing.

Beautiful and tranquil place, I had an amazing time.

Nadine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Rustig by die see.

Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel. Daar is net 'n klomp goggas en 'n baie groot mier probleem, so vat gif saam. Die miere was tot in die bed toe ons daar aankom en iets het ons baba seuntjie gebyt, maar anders as dit het ons lekker gebly.

Strandkombuis se terugvoer

Dear Nadine, thank you for bringing your recent experience to our attention. We apologise for any inconvenience caused by the presence of ants and bugs in your room. We have taken immediate action to address the issue by thoroughly cleaning all the rooms and placing ant and bug repellents that guests can use if necessary. We hope this will ensure a more comfortable stay for our guests. We are delighted to hear that, despite this issue, you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.

Strandkombuis
Marié V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marié V

Baie mooi area, rustige akkommodasie en by die see, was 'n ontspanne wegbreek!

Ek het baie lekker gebly, ligging is so sentraal en naby die strand. Ek het net honde saam geneem en hulle het my nie in 'n pet-friendly area gesit nie, so ek moes my honde heeltyd binne hou. Dit was bietjie van 'n inperking.

Dewald D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald D

Pragtige strand - verblyf baie basies maar voldoende.

Die strand is pragtig en maak op vir 'n baie eenvoudige blyplek. Die kamers is klein en het 'n paar goedjies soos ligte wat nie werk nie en net een stoel per kamer wat twee slaap. Ons het 2 kamers gekry. Nommer 14 het geen venster en baie klein stoep - gelukkig kon ons nommer 12 se groter stoep gebruik as 'n gesin.

Henoch K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henoch K

Weskus juweel.

Weskus juweel met die mooiste lang/wit strande.

Annamari K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamari K

Awesome

Naweek was awesome! Ongelukkig was WiFi, na vir ons aangebied nie, asook daar was geen stoele by ons kamer nie. Personeel ook glad nie by kamer kom hoor of alles reg is nie.

Bianca D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bianca D

Ons het heerlik gerus en die ligging is pragtig. Geriewe voldoen nie aan algemene selfsorgvereistes nie.

Al gerief wat daar wel is is 'n ketel in die kamers. Die kamer loop op die badkamer uit en is 'n klein spasie. Daar is geen yskassie of kombuisarea nie. Daar is ook nie kaste nie - slegs hangspasie. Geen liggie is voorsien vir loadshedding nie. Geen handdoeke is voorsien nie. Badmatjie was vuil. Ontbyt word bedien in die buitelug maar selfs op yskoue dae word dit steeds so bedien en kos was self ook koud. Dit het nie aan ons verwagtinge voldoen vir die prys nie.

Zaneth M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaneth M

Beautiful and tranquil.

Scenery was beautiful, comfy accommodation and good breakfast. Stunning beach.

Cathy V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

Heerlike familie kuierplek.

Lieflike restuarant en kuierarea met 'n asemrowende uitsig as jy op die duin is. Sal beslis weer gaan vir die pizza aande en die heerlike Sondag seekosbuffet. Die klein kinders het die hele wêreld vol op hul plastiek motorfietsies gery - te lekker.

Denver S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver S

Amazing.

Will definitely go back.

Robert B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

Just amazing.

We had a wonderful stay. Rustic beach cottages, with just the most amazing beach walks, breakfast is camp style with proper bread, sausage, bacon, eggs, jams, and brilliant coffee. We had a great time.

Eugene R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R

Skitterend en baie lekker atmosfeer.

Loopafstand van strand en ontbyt heerlik.

Anton V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton V

Baie rustig en genoeg vars seelug.

Ons was teleurgesteld dat daar nie 'n TV was nie (die prys in ag genome), maar die beddegoed was netjies en ons het lekker geslaap en lekker gestort. Die kamer is wel baie klein. Die kos by die ontbyt was ook lekker.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hennie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Baie basiese geriewe.

Alhoewel ons goed gebly het is die geriewe baie basies. Geen yskas en pakplek vir los items is baie min veral in badkamer. Plek was skoon en daar was lekker warm water. Die ontbyt was goed maar 'n bietjie laat.

Emilie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Emilie M

Nie beïndruk nie.

Was baie eenvoudig vir die prys en die verwagting wat geskep is.

Lizanne M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lizanne M

Not a great destination for a holiday.

Not great for a holiday.

Eon C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Eon C

Teleurstellend.

Ons kan ongelukkig nie Strandkombuis aanbeveel nie, tensy die prys drasties verlaag word om by die standaard te pas. Die Wifi op die perseel is net beskikbaar by die ontvangs. Glad nie in die kamers nie. Die ontvangs was totaal verlate en vuil toe ons daar opdaag. Ons moes iemand gaan soek om ons te help om die sleutel te kry. Vir die prys sou mens verwag dat daar 'n TV in die kamers behoort te wees. Ons het ook baie onveilig gevoel, aangesien ons die enigste mense op die perseel was en enige persoon toegang tot die perseel kon kry. Strandkombuis het egter 'n besondere ligging tussen die see en die pan voor die eenhede met flaminke en ander voëls, maar het ernstige opgradering nodig.

Sukayna I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sukayna I

Unfortunately not happy, felt money was not spent well.

It would have been nice if there was someone to assist us when we first arrived, like showing us where our room was. Upon entering our room, the toilet was still a bit dirty and the towels and bedding all had stains on it, some cushion covers also didn't smell like they were washed. We had to go and find someone to clean the toilet first. There was no bin or chair in the room. The area is a nice place to be but more attention needs to paid to the interior of the rooms, because I personally felt my money was not well spent. Breakfast too basic, no coffee.

Eugenie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie D

Heerlike wegbreekaand gehad.

Heerlike ontbyt gehad die volgende oggend. Pragtige omgewing en strande.

Simone L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone L

Loved the place.

Will certainly recommend and visit again.

Erika W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika W

Vrydae aande lekker live musiek en lekker pizzas.

Mense is baie vriendelik.

Jaco R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco R

Goeie tyd saam met goeie mense.

Baie mooi area en netjiese kamers. Ons was net in die agterkant ingedruk met geen stoepie, stoele of braaiplek nie, wat dit effens ongemaklik gemaak het. Elke keer wat ek die finale betaling wou maak, was die sisteem van lyn af wat nie ideaal was nie.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sestienmylstrand, Strandkombuisweg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc0fa1f0f0b072d61123442df31d4a09077c7abf020c9715419c6d1ab48119eddb814bd903de9ac4b395a38d7179ff02134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 16 Mile Beach Strandkombuis Road 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3314514 18.1612396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang