Strandloper @ Moeriesbaai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Viljoen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard E - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi!
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons hoop om julle weer te sien.
Ané M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker, ons het dadelik tuis gevoel!
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle sulke wonderlike gaste was, Ané, ons hoop om julle weer te kan ontvang.
Zylia P - Sep 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Thank you very much, Zylia, it was great meeting and hosting you. Seeing forward to next time
Ilse W - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf, baie netjies en mooi uitsig op die see.
Lees meerStrandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Ilse, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons sal julle graag weer ontvang. Dalk is daar volgende keer beter weer vir meer braai-dae.
Hillary T - Feb 2023
Algehele gradering
Dis okay as jy rustigheid soek en bietjie wil wegbreek.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Eurika D - Feb 2023
Algehele gradering
So lekker gebly.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg en plesier om julle te ontvang.
Werner M - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame gashere. Daar is heelwat te doen in die omgewing en omliggende areas.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ja, julle het beslis die omgewing verken en geniet wat die Weskus bied.
Claire V - Des 2022
Algehele gradering
Oulike mense en oulike woonstel.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Claire. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Hannelie N - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspanne atmosfeer.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Dit was weereens 'n voorreg om julle te ontvang. Ons hoop om julle binnekort permanent aan die Weskus te verwelkom.
Carina O - Des 2022
Algehele gradering
'n Lieflike plek wat ek definitief sal aanbeveel.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, Carina. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Lucha S - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspanningsparadys
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit sal 'n voorreg wees om jou weer te ontvang. Ek is seker daar is nog 'n drafroete of twee wat vir jou wag.
Mico A - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing weekend.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Thank you Mico, it was our privilege to meet and receive you.
Theoné H - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike en rustige kuier.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Theoné, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Gary R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gasvry en behulpsaam.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Henriette, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Leon L - Aug 2022
Algehele gradering
Mense met oop harte.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Met groot waardering.
Bernadette K - Mei 2022
Algehele gradering
Vir die eerste keer het 'n plekkie my verwagtinge heeltemal oortref.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek stem saam, naweke is te kort. Ons hoop om julle vorentoe weer te kan ontvang.
Karla Z - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweek.
Ejtleen J - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik rustige, gerieflike en privaat verblyf.
Elize T - Sep 2021
Algehele gradering
Hoogtepunt van vakansie!
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Elize, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te ontvang.
Michiel B - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het vier nagte by Strandloper oorgebly.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontmoet en ontvang.
Hanneke B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, privaat met lieflike uitsig en stapafstand van die see.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Hanneke, dit was lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Jeanette M - Mrt 2021
Algehele gradering
Absoluut uit die boonste rakke! Heerlik gerus.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n voorreg om julle as gaste te he. Ons het besluit om "saam met die tegnologie stroom te gaan deur 'n wifi "range extender" in die gastewoonstel te plaas vir gratis wifi voortaan, maar helaas, die draadlose sein in afgelee kusddorpies is nie so betroubaar soos optiese vesel in die stede nie.
Jenny G - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely and peaceful breakaway from the city.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Thank you very much for the review. Highly appreciated.
Hannelie N - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik, veilig, super pragtige uitsig en gerieflik en netjies.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Pearl W - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik. So lekker gebly. Wou nie huis toe lom nie.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie, julle het as gaste aangekom en as vriende vertrek. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Elizabeth U - Sep 2020
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay at the Strandloper. Viljoen and Jolene are so friendly and hospitable.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Thank you very much Elizabeth, we are seeing forward to meeting again.
Louis H - Aug 2020
Algehele gradering
Uiters vriendelike behulpsame gashere
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Louis, die Moeriesbaai skildery wat jy geverf het, is pragtig.
Sonja S - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, gasvryheid 100% en sal Strandloper enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Sal ons definitief weer teruggaan na die rustige en verwelkomende plekkie.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Sonja, dit was lekker om julle te ontvang. Ons is spyt dat die weer nie saamgewerk het nie, maar volgende keer glo ons sal daar elke dag mooiweer wees.
Marina T - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie, dit was wonderlik om julle te ontmoet.
Albert F - Mrt 2020
Algehele gradering
Strandloper@moeriesbaai is definitief vir my en my vrou die nuwe betekenis van rustigheid en vrede.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Albert, dit was lekker om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Ig F - Feb 2020
Algehele gradering
Salig, rustig, ontspanne.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Ig, ons waardeer die terugvoer. Modelgaste gewees.
Ons sal bevoorreg wees om julle weer te ontvang
Richard John O - Okt 2020
Algehele gradering
Totally enjoyed it. Peace and quiet.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Thank you very much, Richard. It was great meeting you. Five star guests.
Fred H - Apr 2019
Algehele gradering
Die perfekte plekkie om weg te breek van die stadslewe.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Fred. In besonder baie dankie vir die pragtige fotos en bederf Saterdagaand. Ons het probeer om dit vir julle lekker te maak, maar toe bederf julle ons.
Sanita A - Apr 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, maar veral ook vir die kuier, Sanita. Julle was model-gaste. Ons hoop ons sien julle weer. Dalk byt daardie grote volgende keer.
Karin O - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Suzaan S - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek!
Carmen S - Jan 2019
Algehele gradering
Peaceful.
Ane V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Jolene G - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie, Jolene, julle was model gaste en ons sien uit na jul volgende kuier.
Nadia L - Nov 2017
Algehele gradering
Alles wat mens benodig met 'n pragtige uitsig.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Nadia, julle was voorslag gaste. Ons hoop om julle weer te sien.
Jeremy J - Sep 2017
Algehele gradering
Our experience was nothing less than exceptional.
Lees meerCarlin V - Mei 2017
Algehele gradering
Die rustigheid (en gasvryheid) vanself!
Lees meerShanine M - Mrt 2017
Algehele gradering
Die kuier was baie rustig en die dorpie is so mooi.
Stefan H - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Stefan, hoop julle het 'n goeie jaar.
Wentzel D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens, ons het dit baie geniet.
Strandloper @ Moeriesbaai se terugvoer
Baie dankie Wentzel, ek hoop julle het 'n goeie jaar voretoe.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 32, Moerie se baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang