Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper @ Moeriesbaai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerhard E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ongelooflike mooi! Ja, dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons hoop om julle weer te sien.

Ané M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker, ons het dadelik tuis gevoel! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle sulke wonderlike gaste was, Ané, ons hoop om julle weer te kan ontvang.

Zylia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Home away from home. Warm and comfortable. Very neat and tidy intimate place. The host was helpful with anything we needed and a real people's person. I would go back there in the summer months to relax again. The weather just messed up the internet, but that wasn't such a big problem. Thank you Jolene and Viljoen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Thank you very much, Zylia, it was great meeting and hosting you. Seeing forward to next time

Ilse W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ongelooflike verblyf, baie netjies en mooi uitsig op die see. Woonstel beskik oor alles en nog meer wat jy benodig. Sal dit beslis aanbeveel en weer daar gaan bly. Die vriendelikse ontvangs deur Viljoen en Jolene. Dankie vir heerlike kuier. Mooiste kusdorpie met die mooiste verblyf. Beveel dit 120% aan vir enige iemand. Vriendelikste eienaars en ons het heerlik gekuier. Mooiste stap strand met die mooiste blommetjies. Alles wat jy benodig, kort niks. Baie netjies en skoon verblyf. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie Ilse, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons sal julle graag weer ontvang. Dalk is daar volgende keer beter weer vir meer braai-dae.

Hillary T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dis okay as jy rustigheid soek en bietjie wil wegbreek. Eienaars het ons mooi verwelkom en mooi afgesien. Baie ordentlike en warm mense. Plekkie is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Eurika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

So lekker gebly. Viljoen en Jolene se plekkie is so mooi ingerig. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet. Dankie Jolene vir die geselsies. Ek kan hierdie plekkie 100% aanbeveel. Dit is regtig 'n juweel in Jacobsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie, dit was 'n voorreg en plesier om julle te ontvang.

Werner M
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Vriendelike, behulpsame gashere. Daar is heelwat te doen in die omgewing en omliggende areas. Daar is lekker stap- en MTB-paaie agter die huis. Tussen die Weskusfynbos en langs die see. Dan is daar ook stap- en "trail run"-paadjies langs die see verder op teen die see. Met dit en omliggende areas was dit 'n heerlike Weskusweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie vir die terugvoering. Ja, julle het beslis die omgewing verken en geniet wat die Weskus bied.

Claire V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Oulike mense en oulike woonstel. Sal gerus weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie Claire. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

Hannelie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike ontspanne atmosfeer. Gasvry, skoon en netjies. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Dit was weereens 'n voorreg om julle te ontvang. Ons hoop om julle binnekort permanent aan die Weskus te verwelkom.

Carina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

'n Lieflike plek wat ek definitief sal aanbeveel. Ons was van die begin af gerus gestel deur die goeie kommunikasie wat ons ontvang het. Van die oomblik wat ons daar aangekom het en tot ons vertrek, was die gasvryheid gul en vriendelik. Die plekkie is lieflik ingerig en ons het niks gekort nie. Dit was regtig een van ons lekkerste vakansies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie vir julle terugvoering, Carina. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Viljoen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 32, Moerie se baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8366aa7e3a52df89df1ad23b299f8234801fdadb189d5a7dec138dd261f956257a8d72700a3141cc51196f99031f51e12b82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 32 Strandloper Street Moerie se Baai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -32.981389143872 17.885160148144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang