Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper @ Moeriesbaai

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 32, Moerie se baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandloper @ Moeriesbaai is in die kusdorpie Jacobsbaai geleë. Dit is die perfekte plek vir 'n lang vakansie, kort wegbreek of oornagplek aan die Weskus. Die woonstel met sy aparte ingang en braaibalkon is spesifiek beplan om gaste privaatheid, gerief, uitsigte, veiligheid en ontspanning binne loopafstand van die Moeriesbaai-strand te bied.

Die woonstel bied 'n oopplan-leefarea, -slaap- en -kombuisarea asook aparte en suite-geriewe met 'n toilet, wasbak en ekstra groot stort. Handdoeke word voorsien. 'n 40-duim-platskerm-TV is gemonteer. Gratis WiFi word voorsien. Netflix en YouTube is ook beskikbaar. 'n Volgrootte yskas-vrieskas, kookplaat en oond, mikrogolfoond, houtstoof en skottelgoedwasser is van die toebehore wat bydra tot gaste se gemak. Ligte, Wi-Fi en TV word aangedryf deur die omskakelaar en batteryrugsteun, dus geen beurtkrag nie.

Vanuit die woonstel maak deure oop na 'n balkon met 'n ingeboude braai. Braaitoebehore en hout word voorsien. Gaste kan die verhewe uitsigte van die omliggende Weskus natuurlike plantegroei in die suide en weste geniet, terwyl Moeries Baai-strand gedeeltelik na die noorde sigbaar is. Die strand is maklik bereikbaar en net 100 meter van die huis af.

Toegang tot die woonstel op die eerste verdieping word verkry via 'n trap. Parkering word binne die ringmuur van die erf voorsien en 'n alarmstelsel met buitebalke dra by tot die veiligheid van gaste en hul voertuie.

Jacobsbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos voëlkyk, watersport, bootvaart, visvang, duik, verskeie staproetes en fietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Strandloper @ Moeriesbaai
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Viljoen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandloperstraat 32, Moerie se baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandloper @ Moeriesbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 32, Moerie se baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8366aa7e3a52df89df1ad23b299f8234801fdadb189d5a7dec138dd261f956257a8d72700a3141cc51196f99031f51e12b82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 32 Strandloper Street Moerie se Baai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -32.981389143872 17.885160148144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang