+56
Selfsorg in Jacobsbaai

Strandloper @ Moeriesbaai

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

20% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Strandloper Street, Moerie se Baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Strandloper @ Moeriesbaai is in die kusdorpie Jacobsbaai geleë. Dit is die perfekte plek vir 'n lang vakansie, kort wegbreek of oornagplek aan die Weskus. Die woonstel met sy aparte ingang en braaibalkon is spesifiek beplan om gaste privaatheid, gerief, uitsigte, veiligheid en ontspanning binne loopafstand van die Moeriesbaai-strand te bied.

Die woonstel bied 'n oopplan-leefarea, -slaap- en -kombuisarea asook aparte en suite-geriewe met 'n toilet, wasbak en ekstra groot stort. Handdoeke word voorsien. 'n 40"-platskerm-TV is teen die muur gemonteer. Gratis WiFi word voorsien. Netflix en YouTube is ook beskikbaar. 'n Volgrootte yskas-vrieskas, kookplaat en oond, mikrogolfoond, houtstoof en skottelgoedwasser is van die toebehore wat bydra tot gaste se gemak. Ligte, WiFi en TV word aangedryf deur die omsetter en batteryrugsteunkrag, dus sal gaste geen beurtkrag ervaar nie. Braaitoerusting en hout word voorsien.

Die woonstel se deure lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai. Braaitoerusting en hout word voorsien. Gaste kan die uitsigte oor die omliggende natuurlike Weskus-plantegroei in die suide en weste geniet, terwyl Moeries Baai-strand gedeeltelik na die noorde sigbaar is. Die strand is maklik bereikbaar en net 100 meter van die huis af.

Parkeerplek is beskikbaar binne die omheinde erf en 'n alarmstelsel dra by tot die veiligheid van die gaste en hul voertuig.

Jacobsbaai bied verskeie aktiwiteite soos voëlkyk, watersport, bootvaart, visvang, duik, verskeie staproetes en duinbou.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Saretha B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir wegbreek en rus. Dit was ongelooflik lekker, so lekker gerus, en sal vir seker weer gaan.
Jan 2026
Noelien B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte rusplekkie. Stilte, voëls, natuur en vriendelike mense, net wat die siel benodig. Ons gashere het na alles omgesien en nog meer, en ons het d...
Sien meer
Jan 2026
Fanie W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stay. I recently stayed at Strandloper @ Moeriesbaai and had an amazing experience! The unit was clean and comfortable, owners ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Mooi skoon met alles wat nodig is en vriendelike behulpsame gasheer/vrou.
Jan 2025
Alrika V
Saam met lewensmaat
5.0
Tuiste weg van die huis. Ons het 10 nagte deurgebring in hierdie uiters goed toegeruste, pragtige en baie gemaklike eenheid. Die gashere laat jou dade...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Viljoen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 32 Strandloper Street, Moerie se Baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandloper @ Moeriesbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Hefboomkrane
Ruim slaapkamer
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Strandloper Street, Moerie se Baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8366aa7e3a52df89df1ad23b299f8234801fdadb189d5a7dec138dd261f956257a8d72700a3141cc51196f99031f51e12b82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 32 Strandloper Street Moerie se Baai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-23:00 10:00 -32.9812203964 17.885278165341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang