Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 87, Uvongo, Suidkus, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Strandloper 14 is 'n ruim selfsorg-vakansiewoonstel met pragtige uitsigte vanaf die eerste verdieping en is in 'n veilige kompleks in Uvongo aan die Suidkus geleë. Dié vakansiedorp is bekend vir sy uitgestrekte meer wat na 'n waterval lei.

Die woonstel is geskik vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is slegs 'n stort in die badkamer. Daar is 'n aparte toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Albei hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met storte.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank het stoeltjies waar gaste hul maaltye kan eet. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en daar is 'n sitkamerstel met 'n platskerm TV met DStv. Die skuifdeure lei na 'n balkon met meubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Colinstraat 87, Uvongo, Suidkus, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 87, Uvongo, Suidkus, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA796973c76486db70cfd410f2a6010563b9b2539f4ded120baf40ed6d791b15a2d5e18b04395591914ce231f3245d9ac76af0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 87 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.829731 30.400263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang