Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper 20

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Strandloper 20
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jacky B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky B

Amazing. Amazing. Amazing! Cannot wait to go back! Perfect for kids.

Highly recommended! Loved the inside fireplace and cul de sac, perfect for kids.

Madri V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri V

Was 'n heerlike kuier en sal definitief weer daarna toe gaan.

'n Baie mooi blyplek en daar was alles wat ons nodig gehad het. Baie tevrede!

Strandloper 20 se terugvoer

So bly julle het die kuier geniet. Baie dankie vir die terugvoer.

Strandloper 20
Donovan A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan A

Rustigheid.

Baie lekker. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Ons het net gewonder oor die blou lig in die badkamer.

Anschen C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anschen C

Fantasties plek.

Strandloper 20 is 'n heerlike huis om saam familie of vriende te kuier!

Rosalind C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalind C

Relaxing.

The place was beautiful, quiet, and the people were friendly.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jenni B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni B

Amazing relaxing and a good old time.

It was wonderful with plenty to do around and having everything you would need as well. Well equipped with all the pennies and whistles. Great town to relax and switch off from the hustle of city.

Strandloper 20 se terugvoer

Jenni, I am so happy to hear that you had a relaxing stay. Thank you for your feedback.

Strandloper 20
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Renee N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee N

Such a relaxing stay.

The house is modern and had everything we needed for our stay. Clean and spacious, very comfortable beds. The lady who checked us in was super helpful and friendly.

Strandloper 20 se terugvoer

Thank you Renee, it is so nice to get your feedback. Very happy to hear that the beds were comfortable and you enjoyed your stay.

Strandloper 20
Elsabe O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe O

Goed vir die siel.

Ons het tydjie by Strandloper 20 baie geniet en sal dit beslis in die toekoms weer besoek. Het gedink vir die tarief ons sal die see kan sien, maar het dit nietemin steeds baie geniet. Aangesien die sein maar sleg is, word WiFi ten sterkste aanbeveel. Huis kan ook doen met 'n nuwe pan of twee.

John C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John C

It was very nice, indeed.

The time one have to leave is a down. cause on a Sunday everybody is trying to sleep bit later. after Friday an Saturday up late.

Strandloper 20 se terugvoer

Hope next time you don't have to leave on a Sunday. Hope you had a great time.

Strandloper 20
Susan M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan M

Die huis is baie mooi en ons het lekker gebly. Die strand was net baie vuil en daar was baie vlieë.

Sien sterre.

Strandloper 20 se terugvoer

Baie bly om te hoor julle het dit geniet.

Strandloper 20
Heidi H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Heidi H

Het lekker gekuier ten spyte van al die probleme.

Eerstens was die huis vuil en vol stof. Die gasstoof se plate werk nie almal nie. Die boonste stort was so verstop dit het oorgeloop tot in die kamer en die gang. My suster het dit skoongemaak was verstop met hare en sand. Ek het die dame gebel wat vir ons oopgesluit het om te rapporteer van die stort, maar kon haar nie in die hande kry nie. Daar is geen voorsiening gemaak vir beurtkrag nie, net 'n pak kerse en leë wynbottels wat gebruik moes word as kersblakers. Die louwers voor die kamerdeure kan nie van binne oopmaak nie, jy moet fisies uit die huis gaan na buite om dit oop en toe te maak. Die badkamervensters se louwers het nie sleutels en dus kan jy nie die vensters oopmaak nie. As jy die storte gebruik is alles onder water, die matjies wat voorsien word is nie voldoende genoeg nie. Daar is geen vollengte spieëls om hare droog te maak nie. Daar is ook geen strykyster nie. Ons het ook die tuimeldroër skoongemaak, dit was vol fluff en die kondenseer tank was vol en het al oorgeloop. Die braairoosters was baie vuil en daar was geen staalborsel om dit skoon te maak nie. Die buite-asblik en die groen wheelie drom is stukkend gebrand, vermoed daar is warm kole in gegooi. Daar is geen inventaris nie, so as iets wegraak of gebreek word kan niemand verantwoordelik gehou word nie.

Strandloper 20 se terugvoer

Heidi,
Dankie vir die boodskap.

Ons het alles weer mooi nagegaan.
Die storte loop mooi uit en ons kon geen verstopping vind.
Die plate van die stoof werk ook almal mooi.

Ek is jammer vir julle belewenis. Ons probeer altyd om alles mooi skoon en in top werkende staat te hou.

Maryna is n staatmaker met komunikasie en dis vreemd dat julle haar nie in die hande kon kry nie. Ek sal graag wou hoor wanneer die “probleme” julle begin pla het, aangesien Maryna Saterdag met julle gepraat het en julle toe geen klagtes gehad het nie.

Ek gaan verseker werk maak van alles wat jy genoem het, baie dankie.

Strandloper 20
Antoinette S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S

Pragtige, gerieflike huis vir 'n groot groep mense.

Die huis is perfek vir 'n groot groep mense. Die stoep en braai is 'n absolute wenner en ons was mal oor die huis. Alles was baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer kom.

Lucille A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille A

Wonderlike familietyd gehad, ons het vreeslik lekker en gemaklik gebly!

Lekker ruim en genoeg spasie vir almal!

Strandloper 20 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
So bly julle kon lekker kuier.

Strandloper 20
Monique S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Heerlike huis, binne kaggel en buitebraai.

Boonste kamers was lekker vir die kinders om apart te kan wees.

Strandloper 20 se terugvoer

Monique,

Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Julle is altyd weer welkom.

Strandloper 20
Denise B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise B

Lovely home. Excellent entertainment/lounge/kitchen area and covered verandah.

We were a large group of mixed ages (3 - 67 years). It is comfortable for all and large enough as to not feel crowded. Easy to relax and braai area was sheltered the first night and a bit breezy the second night. All in all a good weekend's accommodation.

Strandloper 20 se terugvoer

Dankie.
So bly julle kon dit geniet en ontspan.

Strandloper 20
Belinda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B

Baie rustig en ontspannend.

Heerlik gekuier en ontspan.

Strandloper 20 se terugvoer

Belinda,
Dis so lekker om terugvoering te kry.
Dankie

Strandloper 20
Johan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Lekker Weskuswegbreek.

Goed toegerus en lekker naby die see. Maryna het baie vinnig gereageer op enige versoeke wat ons gehad het.

Tanya C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Rustige, pragtige en spacious verblyf.

Ons het dit baie geniet. Dalk net voorstel: ekstra bakke en glasbakke vir kombuis. Veiligheid was puik behalwe voorste erf. Verder het ons fantasties gebly en dit vreeslik geniet.

Strandloper 20 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek gaan definitief n plan mask met meer bakke.

Strandloper 20
Annell C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annell C

Pragtige moderne huis in 'n pragtige rustige Weskusdorpie.

Die huis is pragtig ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike rustige wegbreek.

Auriel L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auriel L

Perfect!

We loved the house, location was perfect. Very modern and clean. Will definitely recommend to friends and family.

Orette K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orette K

Strandloper het ons asems weggeslaan. Die huis is nie net alte pragtig nie, maar ook vreeslik ruim.

Die ruim stoep is die hart van die huis. Ons was beskerm deur die koel Suid-Ooster en het 'n pragtige sonsondergang beleef. Die kamers is ruim en daar is genoeg badkamers vir almal. Rooster op braai was net bietjie klein vir 10 mense. Ons moes ekstra rooster aanvra. Daar is ook nie lang glase nie. 'n Skottelgoedwasser sou waardeer geword het. Andersins is die huis regtig fantasties verby! Word hoogs aanbeveel.

Strandloper 20 se terugvoer

Orette,

So bly julle het die naweek geniet. Sal verseker 'n groter rooster moet kry vir die lekker groepkuiers.

Strandloper 20
Naomé J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomé J

Enjoyed the stay at strandloper.

The house was very nice. We enjoyed the stay. Would not mind going back there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het die verblyf geniet.

Die huis was baie mooi. Ons het ons verblyf geniet, sal nie omgee om terug te gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Angela V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela V

Beautifully designed and decorated, with ocean view!

We loved this house! Great for a group of friends to enjoy Jacobsbaai for the weekend. Inspiring decor, underfloor heating, indoor fireplace and amazing kitchen. We enjoyed the outdoor space, with large patio and space for kids to play. This house is great for relaxing with friends or family, no TV or WiFi, just the way you want to spend some time out to disconnect and reconnect. Thanks for everything, it was great!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig ontwerp en versier, met see uitsig!

Ons was mal oor hierdie huis! Groot vir 'n groep vriende om die naweek Jacobsbaai te geniet. Inspirerende dekor, ondervloerse verhitting, kaggel en wonderlike kombuis. Ons het die buite-area geniet, met 'n groot patio en ruimte vir kinders om te speel. Hierdie huis is ideaal om te ontspan saam met vriende of familie, geen TV of WiFi nie, net soos jy tyd wil deurbring om te ontspan en weer te herlaai. Dankie vir alles, dit was wonderlik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Strandloper 20 se terugvoer

Angela,
Thank you for your review. So glad you enjoyed the time away from everyday media and routine. Was really good hosting you.

Strandloper 20
Anel R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel R

Heerlike en gemaklike verblyf!

Dis 'n heerlike, groot huis vir 'n groot groep, daar is genoeg badkamers wat dit baie gerieflik maak. Die leefarea en stoep is groot en is baie lekker vir kuier. Ons het veral die kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Die kombuis was goed toegerus en die braai is lekker groot.

Karin P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P

Heerlike kuierhuis! Heerlike beddens en lekker stoof.

Baie lekker gekuier. Beddens heerlik en lekker stoof.

Andries V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Dit was lekker ontspannend.

Baie veilige omgewing. Die rustigheid is baie opmerklik en aansteeklik. Die kamers is goed vir 'n groot familie- of besigheidsbyeenkoms. Lieflike kombuis-sitkamer-kombinasie. Ons was ook goed ontvang en alles is verduidelik.

Barry S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S

Goeie ligging van woonhuis en Jacobsbaai is sentraal geleë in die Weskus.

Ruim woonhuis wat volledig toegerus is. Motors wat buite staan is nie so veilig nie, gelukkig het die agent ons gehelp om 'n motor te gaan stoor. Vakansiedorp wat rustig en stil is.

Lezaan H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan H

Ongelooflike mooi huis met rustige atmosfeer.

Pragtige huis, rustige omgewing. Sal beslis weer gaan.

Marida V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marida V

Perfekte naweek wegbreek!

Lieflike huis vir groot en klein! Ons het heerlik gekuier, dankie.

Richard S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Awesome!

What a beautiful home for a large group of friends or families to enjoy the West Coast.

Henriette H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette H

Stunning kuierhuis.

Wat 'n stunning plek - so modern met alles wat mens nodig het - jy het nie nodig om enige iets anders as jou klere en kos saam te neem nie. Baie mooi netjies en skoon. Ons het so lekker gekuier op die stoep om die braaivleisvuur. Kan die Strandloper definitief aanbeveel.

Strandloper 20 se terugvoer

Baie dankie vir die netjiese en stiptelike gaste wat julle is. Ons hoop ons sien julle weer. Dit was voorwaar 'n plesier om julle te kon hê.

Strandloper 20
Annine V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annine V

Lieflik!

Baie baie cool huis. Love die ruim kombuis en leef area met die stoep buite vir braai. Baie mooi gemaak binne. Voorstel: handewasseep in badkamers en groter badkamer drommetjies. Sal verseker weer terug gaan na die huis!

Emje L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emje L

Ontspanne en rustig.

Ons het ‘n rustige kuier gehad, geriewe baie netjies en in werkende toestand. Sal weer soontoe gaan.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 20, Moerie se Baai, Jakobsbaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4Rd3Iq3muDZsDegIeQYMNESywXQco8VLfcXR8JZYdEvEGHDgq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 36 5 1 5 20 Strandloper Street Moerie se Baai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.980485752379 17.886519004963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang